Blouswael

Die blouswael (Hirundo atrocaerulea) is 'n klein trekvoël en 'n kwesbare spesie.

Hy besoek Suider-Afrika in die somer.

Blouswael
Blouswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hirundo
Spesie:
H. atrocaerulea
Binomiale naam
Hirundo atrocaerulea
Sundevall, 1850

Die blouswael broei in westelike eSwatini, Suid-Afrika, Zimbabwe, Malawi en dele van Zambië, Tanzanië en die DRK. Hulle trek na Uganda en Kenia. Graslande en vleilande is hul tuiste en die verlies van hierdie habitatte is hul groot bedreiging.

Die voël word 18 – 25 cm groot en het baie lang stertvere. Dit lyk dikwels swart van kleur, maar in die sonlig is die metaalblou kleur sigbaar.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Hirundo atrocaerulea
  • Engelse naam: Blue Swallow

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingAvbobRenteBruin huisslangLys van kinderspeletjiesVolhoubaarheidEkonomiese sektorWaterbesparing in Suid-AfrikaArmoedeverligtingResensieVerkragtingElandréHemelvaartOnse VaderLys van Nederlandse skildersSteenkool in Suid-AfrikaAfrikanersDawidDermpoliepSint JorisdagSeksuele opwekkingDoelwitPampoentjiesEjakulasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoolhidraatCovid-19-pandemieLabia (geslagsdele)Gewone breukeBeesDuitse maselsBewussynPlantMaatskappySwartrenosterWoordeboek van die Afrikaanse TaalDubbelpuntDiarreeWikiAtriale fibrillasieWapen van NamibiëHoofletterSwedeLys van nedersettings in Suid-AfrikaKurt-Lee ArendseAluminiumFacebookDialoog in fiksieVulkanismeOlifantKarretjiemenseSeksueel oordraagbare infeksieMusieksimboleVoorsetselVoornaamwoordKongo-krisisLongStudievaardighedeBalletLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Heks van HexrivierKookpuntSkarlakenkoorsLys van politieke partye in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidGesondheidKoos BekkerSendelingposisieEweknienetwerkSamestellende afleidingHandré PollardLyfstraf in skoleMuishondC. Louis LeipoldtBeeldspraak🡆 More