Hirohito

Hirohito (裕仁; gebore 29 April 1901 – 7 Januarie 1989) was van 1926 tot 1989 die 124ste Keiser van Japan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde.

Soos in Japan gebruiklik is hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam Hirohito genoem nie, maar "keiserlike majesteit" (天皇陛下, tennō heika) of "Sy huidige majesteit" (今上陛下, kinjō heika). Sy postume naam is Keiser Shōwa (昭和天皇, Shōwa-tennō), sy regeringstyd staan darem as Shōwa-tydperk (昭和時代, Shōwa jidai, "tydperk van verligte vrede") bekend. Tydens sy bewind het die Japannese Keiserryk saam met Nazi-Duitsland en Italië teen veral die Republiek China, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State tydens die Tweede Wêreldoorlog geveg.

Hirohito
Keiser van Japan
Hirohito
Keiser Hirohito in 1935
Dinastie Keiserlike Huis van Japan
Bewind 25 Desember 19267 Januarie 1989
Kroning 10 November 1928
Volle naam Hirohito (裕仁)
Gebore (1901-04-29)29 April 1901
Tokio, Japan
Gesterf 7 Januarie 1989 (op 87)
Tokio, Japan
Begrawe 24 Februarie 1989
Hachiōji, Japan
Voorganger Keiser Taishō
Erfgenaam Keiser Kinjō
Opvolger Keiser Kinjō
Gade Keiserin Kōjun (1924–1989; sy dood)
Kinders Shigeko Teru
Sachiko Hisa
Kazuko Taka
Atsuko Yori
Prins Akihito Tsugu
Prins Masahito Yoshi
Takako Suga
Vader Keiser Taishō
Moeder Keiserin Teimei

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Keiser Taishō
124ste Tennō
1926–1989
Opgevolg deur
Keiser Kinjō

Tags:

1901198929 April7 JanuarieItaliëJapanJapannese KeiserrykKeiser van JapanNazi-DuitslandPostuumRepubliek ChinaTweede WêreldoorlogVerenigde KoninkrykVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OseaanbesoedelingBloedsomloopstelselOnderwerp (taalkunde)SilwerApokriewe boekeLeenwoordPlae van EgipteRoofdierRassisme in AfrikaSwangerskapGoeie VrydagLiefdeSoweto-opstandTekstielMenseregteSwart menseVierde Industriële RevolusieNatriumsulfietBoerboelSirkelAfkortingArabiesVulvaDiepaartrombosePornografieGeskiedenis (vakgebied)Bruin menseBlaarMidde-OosteSharpeville-slagtingJaarTuisbladMielieMagnetismePikkewynKnieGeweldVoortrekkermonumentJode in Suid-AfrikaAkroniemKoue OorlogAkademiaKoos BekkerTopsy SmithSweedsWiskundige terminologieImpakte van toerismeRoemeensLugbesoedeling16 NovemberJeugdagMeningsverskil oor aardverwarmingNaaldekokerBrongitisTamatieSwartrenosterNeurenberg-verhoreKlere22 NovemberLandbouDierNoordwesWitbankSirkusSoogdierVaste stofKappie (skryfteken)BraaiAngolese BurgeroorlogIronieDriedimensioneelWinnie Madikizela-MandelaGianna MichaelsAardedagNamibwoestynWilna SnymanWitrenoster🡆 More