Hipnos

Hipnos was in die Griekse mitologie die god van slaap.

Sy ekwivalent in die Romeinse mitologie was Somnus. Van Hipnos se naam is die woord "hipnose" afgelei.

Hipnos
Griekse god
Hipnos en Tanatos: Sleep and His Half-Brother Death, deur John William Waterhouse.
Hipnos en Tanatos: Sleep and His Half-Brother Death,
deur John William Waterhouse.
God van Slaap
Romeinse ekwivalent Somnus
Simbole Papawer, populier
Blyplek Onderwêreld
Ouers Nyx en Erebus
Broers, susters Tanatos, Nemesis, Eris,
Apate, Kloto, Atropos
en baie ander
Vrou Pasitea

Beskrywing

Hipnos is die seun van Nyx ("Nag") en Erebus ("Donkerte"). Sy broer is Tanatos ("Dood"). Albei broers woon in die onderwêreld (Hades) of in Erebus, ’n ander vallei van die Griekse onderwêreld. Vlgens gerugte woon Hipnos in ’n groot grot, waaruit die rivier Lethe ("Vergeetagtigheid") kom en waar dag en nag ontmoet. Geen lig of klank kom ooit by sy grot in nie.

Volgens Homeros woon hy op die eiland Lemnos, wat later beweer is sy eie droomeiland was. Hy is glo ’n kalm en sagte god, want hy help mense wat hulp nodig het en besit die helfte van hulle lewe vanweë hulle slaap.

Hipnos se vrou is Pasitea, een van die jonger Grasieë, en is aan Hipnos belowe deur Hera, die godin van huwelike en geboortes. Pasitea is die godin van hallusinasie en ontspanning.

Verwysings

Skakels

  • Hipnos  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Griekse mitologieHipnoseRomeinse mitologieSlaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anti-inflammatoriese middelGeboorteNasiebouDriehoekSebraMaanSeevlakInternetMarsHeks van HexrivierSosiale mediaRenaissanceOogproblemeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOnderwerp (taalkunde)MaagSkuinsstreepLeierSwart menseSeksueel oordraagbare infeksieRelatiwiteitsteorieArmoedeYstertydperkVormKitaarSeksuele penetrasieMadison Ivy1990RookgewoonteMaatskappyFranse RewolusieHeuningbyKrampRosa ParksGeloftedagOntbossingOlimpiese SomerspeleBernice WestKommunikasieHibernasieMoslemNederlandsNelson MandelaWaterbesparing in Suid-AfrikaPampoentjiesWaterbesoedelingOos-KaapAnale seksGrondwet van Suid-AfrikaSendelingposisieVaste stofAborsie in Suid-AfrikaGrondsoorteE-posMigrasie van diereSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WinterPerdebyeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)WithaaiGordelroosPseudowetenskapFacebookHerpes simplexLys van Griekse mitologiese figureBeleggingEugenetikaGeelhoutLys van myne in Suid-AfrikaSwart nasionalismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGewone breukeResensieAssonansieJaarProstaatkanker🡆 More