Himeville

Himeville is 'n dorp naby die Drakensberg in KwaZulu-Natal; gestig in 1905.

Dit is vernoem na sir Albert Hime, destydse Eerste Minister van Natal. Himeville is 'n hengeloord vir forelle en ook 'n boerderysentrum. Die afdraai na die Sanipas is 3 km noord van die dorp.

Himeville
'n Kerk in Himeville
'n Kerk in Himeville
Himeville is in KwaZulu-Natal
Himeville
Himeville
Himeville Himeville se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°45′0″S 29°30′45″O / 29.75000°S 29.51250°O / -29.75000; 29.51250 29°30′45″O / 29.75000°S 29.51250°O / -29.75000; 29.51250
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikHarry Gwala
MunisipaliteitDr Nkosazana Dlamini-Zuma
Stigting1905
Oppervlak
 • Totaal4,34 km2 (1,68 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 697
 • Digtheid391/km2 (1 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense15.0%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense83.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Zoeloe 72.4%
 • Engels 16.7%
 • Xhosa 4.7%
 • Sotho 2.4%
 • Ander 3.8%
Poskode (strate)
3256
Poskode (posbusse)
3256
Skakelkode033

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Himeville Sien ookHimeville BronneHimeville VerwysingsHimeville Eksterne skakelsHimevilleAlbert Henry HimeDrakensbergEerste MinisterForelHengelKwaZulu-NatalSanipas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jacobus Hendrik PierneefSwangerskapVoëlMobutu Sese SekoBateIslamAanhalingstekensNierversakingFraktuurInvloed van vigs op die ekonomieLoftus MaraisInstagramDuitsProteaSuider-AfrikaPseudowetenskapGesondheidNelson MandelaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSonpaneelWhatsAppGeskiedenis van die AardeMaanSeeBergTaalMIV/vigs in Suid-AfrikaSlaginstrumentGlobaliseringLeestekenBaarmoederE-posVoedselverwerkingWoordeboekCleopatra VIISamestellende afleidingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPornografiese subgenresApartheidMagneetTienerSilwerNedersettingVerkleinwoordKonjunktivitisLys van Suider-Afrikaanse soogdiereChemiese elementLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHondReënvalbepalingLetterlike en figuurlike taalgebruikWinnie Madikizela-MandelaHarry Herbert CrosbyKappie (skryfteken)MaagLetterkundeBurgerregteMenseregteIndiëHomoniemLeierGeskiedenis van Suid-AfrikaLeeudoringstadSeevlakCristiano RonaldoAardePornografieMalariaHemelvaartKonsentrasiekampBobby van JaarsveldKontinent🡆 More