Hiligaynon

Hiligaynon (Inilonggo, Binisayâ nga Hiligaynon of Bisaya nga Ilonggo; ) is na Tagalog (as Filippyns amptelike taal), Cebuano en Ilokano die vierde belangrikste taal van die Filippyne.

Die taal word veral in die sentrale en suidelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek op die eiland Mindanao en die Visayas.

Hiligaynon
Inilonggo, Binisayâ nga Hiligaynon, Bisaya nga Ilonggo 
Uitspraak: [hɪlɪˈɡaɪnən]
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 5,8 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Sentraal-Filippyns
    Visayas
     Hiligaynon 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Streektaal in die Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: hil
ISO 639-3: hil 
Verspreiding van Hiligaynon
Hiligaynon
Die Tien Gebooie in Hiligaynon

Taalkundiges klassifiseer Hiligaynon as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan sommige van die ander Austronesiese tale op Mindanao en in die Visayas is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalCebuanoFilippyneFilippynsIlokanoMindanaoTaalTagalogVisayas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SokkerJan van RiebeeckLys van musiekinstrumenteBek-en-klouseerAnilingusGreen PornoNederlandDansLys van bekende Suid-AfrikanersTafelbergLimfvatstelselKitaarAardbewingSwangerskapAnglisismeWhatsAppSonAfrikaanse TaalmonumentMIVPerdNedersettingKindermishandelingStereotipeNarsistiese persoonlikheidsteuringKaapstadse waterkrisis 2015-2018OutismeHartSkuinsstreepEkonomieWorcesterYsterFranse RewolusieKunsmatige intelligensieAgtervoegselD.J. OppermanMonoloogRefentse MorakeMasturbasieKaapstadUKhahlamba-DrakensbergparkGalileo GalileiOorstromingRuslandKlankGrondsoorteKapitalismeGrondDesmond TutuWapen van Suid-AfrikaViëtnamoorlogStokely CarmichaelRenteSatellietfotoMiljardResensieApartheidParasitiese siektesErosieEllipstekenLidwoord7de LaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AntisemitismeDuitslandDemi Lee MooreLuiperdMetafoorRudi ClaaseAtletiekWoordsoortErfenisFrederik Willem de KlerkDrakensbergePersoonlikheid🡆 More