Hidrouliese Diameter

Die hidrouliese diameter, is 'n algemene term wat gebruik word vir die hantering van vloei in nie-sirkelvormige buise en kanale.

Met behulp van hierdie term kan 'n mens baie dinge op dieselfde manier bereken as vir 'n ronde buis. Dit word gedefinieer as

Waar:

  • = Vloei deursnitarea
  • = Benatte omtrek

Die hidrouliese radius word gedefinieer isː

Die alternatief is om ekwivalente diameter uit te werk as:

Die rede hoekom die hidrouliese diameter gebruik word in plaas van die ekwivalente diameter is omdat dit die effek van die groter benatte omtrek beter in ag neem. 'n Ronde buis het die kleinste moontlike benatte omtrek.

Voorbeelde

Sirkelvormige buis

Diameter = Hidrouliese Diameter 

    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Vierkant

Lengte van sye = Hidrouliese Diameter 

    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Reghoek

Lengte = Hidrouliese Diameter  en breedte = Hidrouliese Diameter 

    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Oop kanaal

Hidrouliese Diameter 
Ook kanaal.
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Half vol pyp

Hidrouliese Diameter 
Half vol pyp.

Beskou prentjie aan die regterkant vir 'n halfvol pyp:

Area van driehoek:

    Hidrouliese Diameter             Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter  (Volgens Pythagoras)
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Area van sirkelsegment:

    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter             Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Totale area:

    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Om Hidrouliese Diameter  in Excel te bereken, gebruik die volgende formule:

"=2*DEGREES(ASIN((2*B4-B3)/B3)) + 180"

Hitteruiler vierkantige buiskonfigurasie

Hidrouliese Diameter 
Hitteruiler vierkantige buiskonfigurasie.

Die hidrouliese diameter word uitgewerk vir hitteruilers aan die mantelkant om die drukval oor die mantelkant en ook die filmkoëffisiënt te bepaal vir die berekening van die warmteoordragskoëffisiënt (U).

Hier volg die berekening vir 'n vierkantige buiskonfigurasie van 'n hitteruilerː

    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Hitteruiler driehoekige buiskonfigurasie

Die hidrouliese diameter word uitgewerk vir hitteruilers aan die mantelkant om die drukval oor die mantelkant en ook die filmkoëffisiënt te bepaal vir die berekening van die warmteoordragskoëffisiënt (U).

Hier volg die berekening vir 'n driehoekige buiskonfigurasie van 'n hitteruilerː

Hidrouliese Diameter 
Hitteruiler driehoekige buiskonfigurasie.
    Hidrouliese Diameter             Hidrouliese Diameter             Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 
    Hidrouliese Diameter 

Kyk ook

Tags:

Hidrouliese Diameter VoorbeeldeHidrouliese Diameter Kyk ookHidrouliese Diameter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Paarl GimnasiumSmall HandsJannie du ToitSamestellingBysteekSkilpadTuberkuloseEoraptorStrandbeestSpysverteringstelselWes-AfrikaOssewaJan van RiebeeckGewone luislangLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsTrappe van vergelykingLys van bekende Suid-AfrikanersBaltimoreOoiProvinsies van Suid-AfrikaWerwelkolomHernubare energie2024 Japannese Grand PrixPubiese hareWiki CommonsLeeuKinderregteInhoudNasiebouKangaroeRynhesseSeksueel oordraagbare infeksieLettergreepSwangerskapEier (biologie)PlantPerd2024 Australiese Grand PrixLys van slangeYouTubeEkostelselCSSMuishondAfrikanersOutismeSamestellende afleidingApostoliese GeloofsbelydenisVerkleinwoordZack du PlessisSendelingposisieOlifantAswoensdagTropiese huisgeitjieHeliosfeerPeach van PletzenEikelTonnels van Củ ChiBeesTurksvyJo BlackCyril RamaphosaGrasfamilieSesnasies-toernooiVergelykings (taalkunde)Paulus van TarsusGianna MichaelsMenslike penisgrootteVingerseksSuid-Afrikaanse PolisiediensYstervarkInstagramAntieke EgipteSonTydVulva🡆 More