Kuskatoenboom

Die Kuskatoenboom (Hibiscus tiliaceus) - ook bekend as die Kusvuurblom - is 'n klein boompie en enigste spesie van die Hibiscus-genus wat werklik 'n klein boompie word.

Dit groei aan die kus vanaf Port Elizabeth tot in Mosambiek. Hier vorm dit dikwels some om riviermondings en getyriviere. Die blomme is skoupelagtig en groot. Hulle is eers geel en word later appelkooskleurig namate hul ouer word. Die stingels en takke is lank en buigbaar. In Engels staan die boom bekend as die Lagoon hibiscus.

Kuskatoenboom
Kuskatoenboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. tiliaceus
Binomiale naam
Hibiscus tiliaceus
Sinonieme

Talipariti tiliaceum (L.) Fryxell

Sien ook

Kuskatoenboom 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Talipariti tiliaceum

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IdioomLys van Suid-Afrikaanse musikanteNatuurbewaringLys van Afrikaanse skrywersVrouKoperBipolêre gemoedsteuringSwaweldioksiedMagnetismeMetafoorArmoedeverligtingDierEpilepsieHerpes simplexSonApartheidVoortrekkermonumentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlein-KarooWayback MachinePretoriaStresMadison IvyJazzBoer Soek 'n VrouVingerseksHokkieOrale seksLys van landeDolfynGeboorteToekoms van die AardeRieldansLongontstekingBestuiwingBrugBuffelKindermishandelingMusieksimboleVerenigde State van AmerikaOseaanbesoedelingHulpwerkwoordGeslagsregister vanaf Adam tot JesusVlag van Suid-AfrikaKuberkrakerEreksieVoorvoegselElektrisiteitsvoorsieningDataverwerkingMiddeloorontstekingVaginale kankerWynand StrydomKolorektale kankerHoërskool OuteniquaBeaufortskaalEugenetikaHipoteseGetalJakkalsVolhoubare ontwikkelingMunhwa Broadcasting CorporationMondMonopolieGrondwet van Suid-AfrikaKletsrymJames AlexanderMaselsHarry PotterNetbalWater (molekuul)PolisieAllan BoesakAlliterasieWalt DisneyLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWieg van die Mensdom🡆 More