Gewone Wildepietersieliebos: Plantspesie

Die gewone wildepietersieliebos (Heteromorpha arborescens) is 'n struik of klein boompie met 'n yl loof en neerhangende takke.

In struikvorm is die takke oop. Die plant groei in klipperige heuwelhange en koppies. Die bas is kenmerkend koperbrons en wasagtig. Dit dop ook in papieragtige stukke af. Die blare is op verskillende wyses saamgestel en gee 'n aromatiese pietersieliegeur af wanneer dit fyngedruk word. Die gelerige blomme lok skoenlappers.

Gewone wildepietersieliebos
Gewone Wildepietersieliebos: Verspreiding, Subspesies, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Apiales
Familie: Apiaceae
Genus: Heteromorpha
Spesie:
H. wildepietersieliebos
Binomiale naam
Heteromorpha wildepietersieliebos
(Spreng.) Cham. & Schltdl., (1826)
Sinonieme
  • Bupleurum arborescens Thunb.
  • Buprestis arborescens Spreng.
  • Franchetella arborescens (Spreng.) Kuntze
  • Tenoria arborescens (Spreng.) Spreng.

Die plant word in Suid-Afrika vir tradisionele behandelings gebruik. Die wortels word saam met melk of bier teen pyn aangewend. Die aktiewe komponent is 'n anti-inflammatoriese kumarien, 6,7-dimetoksi-2H-chromen-2-oon. Die boom se hout is baie sag en word deur die Xhosa's vir musiekinstrumente gebruik.

Verspreiding

Die boom is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Subspesies

Die spesies het vier subspesies:

  • Heteromorpha arborescens var. abyssinica (Hochst. ex A.Rich.) H.Wolff
  • Heteromorpha arborescens var. arborescens
  • Heteromorpha arborescens var. collina (Eckl. & Zeyh.) Sond.
  • Heteromorpha arborescens var. frutescens P.J.D.Winter

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Gewone Wildepietersieliebos VerspreidingGewone Wildepietersieliebos SubspesiesGewone Wildepietersieliebos Sien ookGewone Wildepietersieliebos VerwysingsGewone Wildepietersieliebos BronneGewone Wildepietersieliebos Eksterne skakelsGewone Wildepietersieliebos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinkHoutAngolese BurgeroorlogRuslandBeroerteMaagWaterstofSharpeville-slagtingAppel (sanger)Vaste stofEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaNasiebouAfrikaanse WikipediaLimpopo (rivier)BeesBelastingTuberkuloseDurbanVolhoubare ontwikkelingPad na jou hartLys van Griekse mitologiese figureBateEkonomie van Suid-AfrikaBorsteSonenergieSeekatArmoedeverligtingGewone tarentaalKommunismeNatriumWiki CommonsPolitieke partyGroepsgebiedewetSuiwelprodukOntwerpAfrikanerweerstandsbewegingLiewe HeksieNierLeeuHernubare energieSout (chemiese stof)TienerDubbelpuntKunsmatige algemene intelligensieWiskundeVergelykings (taalkunde)PuberteitHuisvliegVerdampingDirekte en Indirekte redeNamibiëKonsentrasiekampMobutu Sese SekoSeilvaartBoomWoestynXenofobieBoer Soek 'n VrouAartappelSuid-Afrikaanse PolisiediensWaterpokkiesWes-IndiëKontinentSwart menseEienaamVrouBraaiHindoeïsmeAarde se atmosfeerBoer (landbou)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Labia (geslagsdele)VlagterminologieBosluis🡆 More