Hermannsburg

Hermannsburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 20 km oos van Greytown.

Hermannsburg
Hermannsburg is in KwaZulu-Natal
Hermannsburg
Hermannsburg
Koördinate: 29°7′30″S 30°51′0″O / 29.12500°S 30.85000°O / -29.12500; 30.85000 30°51′0″O / 29.12500°S 30.85000°O / -29.12500; 30.85000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistriksmunisipaliteituMzinyathi
Plaaslike MunisipaliteituMvoti
Stigting1854
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
3508
Skakelkodes033

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan in 1854 toe pastoor Louis Harms 'n sendingstasie hier begin het op die plaas Perseverance. Die sendingstasie is vernoem na Hermannsburg in Duitsland, internasionale hoofkantoor van die sendinggenootskap. Die sendingstasie het 'n skool ingesluit, gestig in 1856, waar onder ander Louis Botha onderrig ontvang het. Dit bestaan vandag nog as die tweetalige (Duits en Engels), privaat Deutsche Schule Hermannsburg.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Tags:

GreytownKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnilingusMonopolieLys van Afrikaanse televisiereekseKoolhidraatRudi ClaaseLidwoordVaginale kankerVoorsetselKartografieGroepsgebiedewetMuskeljaatkatPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKoue OorlogVrystaatIndiëMobutu Sese SekoLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKasterolieStikstofBateWitrenosterIngrid JonkerMuskietEkonomiese sektorPeriodieke tabelSpinnekopDoopDieregeluideFinale OplossingLeonardo da VinciCovid-19-pandemieAfleiding (taalkunde)BevolkingsafnameBek-en-klouseerJagluiperdSowjetunieWeer (meteorologie)Bruto binnelandse produk2001KlavierKoorsOssewaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMahatma GandhiKasteel die Goeie HoopHerfsAardbewingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ReënspinnekopElon MuskAboriginesVingerseksHemelvaartsdagEerste WêreldoorlogBlack SashBeurtkragOranjerivierBreinvliesontstekingSimon PetrusBeeldspraakJanie du PlessisCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWeskusWoestynLettergreepEkonomieWinnie Madikizela-MandelaTylaFotosinteseSeptimius AwardsChemiese verbindingKultuurWerkwoordBreingewasGrondbesoedelingProstaatkankerMynbedryf van Suid-Afrika🡆 More