Hermannus Jantinus (Herman) van Veen (Utrecht, 14 Maart 1945) is 'n Nederlandse kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder.
Hy is 'n violis en sanger van beroep. Daarnaas is hy ook 'n aktivis vir die Regte van Kinders.
Herman van Veen | |
---|---|
Gebore | Hermannus Jantinus van Veen 14 Maart 1945 |
Nasionaliteit | Nederland |
Beroep | kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder |
Van Veen is veral bekend as die skepper van die Nederlands-Japannese tekenprent Alfred J. Kwak, waarvoor hy die meeste van die musiek self geskryf en opgevoer het.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Herman van Veen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.