Hermès International

Hermès International, voorheen Hermès Paris of bloot Hermès, is 'n Franse onderneming wat luukseprodukte ontwerp, vervaardig en verkoop, veral leerware, gereedskap, parfuum, horlosies, huisware en leefstylbykomstighede.

Dit is in 1837 in Parys deur Thierry Hermès gestig. Die maatskappy, oorspronklik 'n harnas- en saalvervaardiger, behoort vandag nog hoofsaaklik aan sy erfgename.

Hermès International
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1837
Hoofkantoor ParysFrankryk
SleutelpersoneAxel Dumas (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteLeergoedere, saalware, juwele, horlosies, klere en bykomstighede, sy en tekstiel, huis, parfuum, skoonheidsmiddels
Inkomste€6,689 miljard
Werknemers14 284
Webwerfhermes.com

Die fortuin van die gesin word op 39,6 miljoen euro geraam.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

FrankrykParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lyfstraf in skoleBrittany Ashton HolmesRenaissanceBosluisAfrikaansWoordsoortMark (ekonomie)Nazi-DuitslandKoue OorlogGloeilampSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBysteekGeografie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogSwangerskapLandbou in Suid-AfrikaAandagstreepVolhoubare ontwikkelingDataverwerkingNarsismeAalwynKunsmatige intelligensieSkerpioenOogKeramiekPeriodieke tabelOopbroninhoudKasteel die Goeie HoopPlastiekDundermDemografie van Suid-AfrikaWeervoorspellingWinnie Madikizela-MandelaJan-Willem BreureGianna MichaelsElandréFossielbrandstofKarakteriseringWikipediaHeuningSomerZoeloesMetafoorTennisRekenaarEufemismeNoord-KaapRomanDierPseudowetenskapBateNederlandMierVerkleinwoordOssewaCarike KeuzenkampPlantAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOmtrek, oppervlakte en volumeSelfmoordSirkusBruto binnelandse produkNatuurlike hulpbronLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKorrupsieHondPampoentjiesSkoolEmo AdamsGalblaasVulvaSuiwelprodukKoorsblaarVolhoubaarheidMetaal🡆 More