Herbie Hancock

Herbert Jeffrey Hancock (gebore op 12 April 1940) is 'n Amerikaanse pianis, komponis, en akteur.

Hancock het sy loopbaan begin saam met Donald Byrd. Kort daarna het hy aangesluit by die Miles Davis Kwintet, waar hy 'n bydra gelewer het om die rol van die jazz ritme-afdeling te herdefinieer, en een van die hoof rolspelers van die post-bop klank was. In die 1970's het Hancock geëksperimenteer met jazz fusion, funk en electro-funk style.

Herbie Hancock
Herbie Hancock
Hancock, 1999
Agtergrondinligting
GeboortenaamHerbert Jeffrey Hancock
Gebore12 April 1940 (1940-04-12) (84 jaar oud)
Chicago, Illinois, V.S.A.
GenresJazz, post-bop, modale jazz, jazz fusion, jazz-funk, electro, klassiek
Beroep(e)Musikant, sanger-liedjieskrywer, komponis, DJ, rangskikker, akteur
Instrumenteklavier
Jare aktief1961–teenswoordig
EtiketteColumbia Records, Blue Note Records, Warner Bros. Records, Verve Records
AssosiasiesClark Terry, Miles Davis Kwintet, Wayne Shorter, Chick Corea, the Headhunters, V.S.O.P., Jaco Pastorius, Joni Mitchell, Howard Jones
Webwerfherbiehancock.com

Hancock se bekendste komposisies, wat standaardwerke in die jazz repertorium is, sluit in "Cantaloupe Island", "Watermelon Man", "Maiden Voyage" en "Chameleon" sowel as die treffer-enkelsnitte "I Thought It Was You" en "Rockit". Sy 2007 album getiteld River: The Joni Letters het die 2008 Grammy-toekenning vir die album van die jaar gewen, wat dit slegs die tweede jazz album gemaak het om die prys te wen, na Getz/Gilberto in 1965.

Hancock dien sedert 2012 as professor aan die Universiteit van Kalifornië, Los Angeles, waar hy klas gee aan die UCLA Herb Alpert musiekskool. Hy is ook die voorsitter van die Herbie Hancock Institute of Jazz (tot 2019 bekend as die Thelonious Monk Institute of Jazz).

Diskografie

Studio albums

  • Takin' Off (1962)
  • My Point of View (1963)
  • Inventions & Dimensions (1963)
  • Empyrean Isles (1964)
  • Maiden Voyage (1965)
  • Speak Like a Child (1968)
  • The Prisoner (1969)
  • Fat Albert Rotunda (1969)
  • Mwandishi (1971)
  • Crossings (1972)
  • Sextant (1973)
  • Head Hunters (1973)
  • Dedication (1974)
  • Thrust (1974)
  • Man-Child (1975)
  • Secrets (1976)
  • Third Plane (1977)
  • Herbie Hancock Trio (1977)
  • Sunlight (1978)
  • Directstep (1979)
  • The Piano (1979)
  • Feets, Don't Fail Me Now (1979)
  • Monster (1980)
  • Mr. Hands (1980)
  • Magic Windows (1981)
  • Herbie Hancock Trio (1982)
  • Quartet (1982)
  • Lite Me Up (1982)
  • Future Shock (1983)
  • Sound-System (1984)
  • Village Life (1985)
  • Perfect Machine (1988)
  • A Tribute to Miles (1994)
  • Dis Is da Drum (1994)
  • The New Standard (1996)
  • 1+1 (Herbie Hancock en Wayne Shorter album) (1997)
  • Gershwin's World (1998)
  • Future2Future (2001)
  • Possibilities (2005)
  • River: The Joni Letters (2007)
  • The Imagine Project (2010)

Filmografie

Jaar Titel Rol Notas
1981 Concrete Cowboys Gideon Episode: "The Wind Bags"
1985 The New Mike Hammer Homself Episode: "Firestorm"
1986 Round Midnight Eddie Wayne
1988 Branford Marsalis Steep Homself
1993 Indecent Proposal Homself
1995 Invisible Universe Poësieleser (stem) Videospeletjie
2002 Hitters District Attorney
2014 Girl Meets World Catfish Willie Slim Episode: "Girl Meets Brother"
2015 Miles Ahead Homself
2016 River of Gold Verteller Dokumentêr
2017 Valerian and the City of a Thousand Planets Minister van Verdediging

Konsertfilms

  • 2000: Jack DeJohnette, Hancock, Dave Holland and Pat Metheny – Live in Concert
  • 2002: Herbie Hancock Trio: Hurricane! met Ron Carter en Billy Cobham
  • 2002: The Jazz Channel Presents Herbie Hancock (BET on Jazz) met Cyro Baptista, Terri Lynne Carrington, Ira Coleman, Eli Degibri en Eddie Henderson (opgeneem in 2000)
  • 2004: Herbie Hancock – Future2Future Live
  • 2005: Herbie Hancock's Headhunters Watermelon Man (Live in Japan)
  • 2006: Herbie Hancock – Possibilities met John Mayer, Christina Aguilera, Joss Stone, en andere

Boeke

Pryse

Herbie Hancock 
Die voormalige staatsekretaris van die Verenigde State John Kerry en Mev. Mrs. Teresa Heinz Kerry poseer vir 'n foto saam met Shirley MacLaine, Martina Arroyo, Billy Joel, Carlos Santana en Herbie Hancock by die Staatsdepartement van die VSA in Washington, D.C., op 7 Desember 2013.
Herbie Hancock 
Hancock ontvang die Gold Record-toekenning vanaf Kazimierz Pułaski van Sony Music Pole, 29 November 2011
Herbie Hancock 
Herbie Hancock ster by die Hollywood Walk of Fame
Herbie Hancock 
Michael Lington en Hancock by die ingang van die Playboy Jazz Festival

Oscarpryse

  • 1986, Oorspronklike klankbaan vir Round Midnight

Grammy-toekennings

  • 1984: Grammy-toekenning vir Beste R&B Instrumentele opvoering vir Rockit
  • 1985: Beste R&B Instrumentele opvoering vir Sound-System
  • 1988: Grammy-toekenning vir Beste Instrumentele komposisie vir Call Sheet Blues
  • 1995: Grammy-toekenning vir Beste Kontemporêre Jazz Album vir A Tribute to Miles
  • 1997: Beste Instrumentele Komposisie vir Manhattan (Island of Lights and Love)
  • 1999: Beste Instrumentele rangskikking vir begeleidende stemme vir St. Louis Blues
  • 1999: Beste Jazz Instrumentele opvoering, Individueel of Groep, vir Gershwin's World
  • 2003: Beste Jazz Instrumentele Album, Individueel of Group vir Directions in Music at Massey Hall
  • 2003: Beste Jazz Instrumentele Solo vir My Ship
  • 2005: Beste Jazz Instrumentele Solo vir Speak Like a Child
  • 2008: Grammy-toekenning vir Album van die jaar vir River: The Joni Letters
  • 2008: Grammy-toekenning vir Beste Kontemporêre Jazz Album vir River: The Joni Letters
  • 2011: Beste Geïmproviseerde Jazz Solo vir A Change Is Gonna Come
  • 2011: Grammy-toekenning vir Beste gesamentlike Pop produksie vir Imagine

Ander pryse

  • Keyboard Readers' Poll: Best Jazz Pianist (1987, 1988); Keyboardist (1983, 1987)
  • Playboy Music Poll: Best Jazz Group (1985), Best Jazz Album Rockit (1985), Best Jazz Keyboards (1985, 1986), Best R&B Instrumentalist (1987), Best Jazz Instrumentalist (1988)
  • MTV-toekennings (5), Best Concept Video, "Rockit", 1983–'84
  • Gold Note Jazz Awards – New York Chapter of the National Black MBA Association, 1985
  • Offisier van die Ordre national de la Légion d’honneur, 1985
  • BMI Film Music Award, Round Midnight, 1986
  • Eredoktoraat in Musiek van die Berklee College of Music, 1986
  • U.S. Radio Award, Best Original Music Scoring – Thom McAnn Shoes, 1986
  • Los Angeles Film Critics Association, Best Score – 'Round Midnight, 1986
  • BMI Film Music Award, Colors, 1989
  • Miles Davis-prys, Montreal International Jazz Festival, 1997
  • Soul Train Music Award, Best Jazz Album – The New Standard, 1997
  • VH1's 100 Greatest Videos, "Rockit" is 10th Greatest Video, 2001
  • NEA Jazz Masters-prys, 2004
  • Downbeat Readers' Poll Hall of Fame, 2005
  • Kennedy Center Honors, 2013
  • American Academy of Arts and Sciences, 2013
  • Benjamin Franklin Medalje, 2018

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Herbie Hancock DiskografieHerbie Hancock FilmografieHerbie Hancock KonsertfilmsHerbie Hancock BoekeHerbie Hancock PryseHerbie Hancock VerwysingsHerbie Hancock Eksterne skakelsHerbie Hancock12 April1940Donald ByrdJazzMiles Davis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigPlantluisErfenisSharpeville-slagtingGeelhoutHokkieJo BlackVryheidsmanifesKaliumHondAbsolute monargieProstaatkankerAngolese BurgeroorlogImpakte van toerismeAtoomSuikersiekteVrystaatLys van kinderspeletjiesLettergreepFinansiële staatSeevlakstygingRepubliek die KongoBurgerregteDriehoekCholeraAkademiaVoedselkettingTegnologieFilistyneGewasboerdery in Suid-AfrikaCorioliskragInkomsteGrondsoorteErektiele disfunksieSteenkool in Suid-AfrikaLys van visseStudievaardighedeMensByvoeglike naamwoordWithaaiKlimaatsverandering in AfrikaKappie (skryfteken)Anneli van RooyenJuraLBoomslangSoogdierPornhubNamakwalandSnaarinstrumentWaterstofHerpes simplexWikipediaErosieMenstruasieAfro-AmerikanersKlein-KarooRobbeneilandBTWMynbedryf van Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieProvinsies van Suid-AfrikaChristendomArmoedeverligtingHartaanvalAfleiding (taalkunde)CalviniaWatersuiweringTweede VryheidsoorlogSamestellende afleidingVaginaWeervoorspellingLys van Suid-Afrikaanse musikanteOntbossingMaatskaplike verantwoordelikheidAfrikaans🡆 More