Henry Binns

Sir Henry Binns (1837 – 1899) was 'n Eerste Minister van Natal.

Hy is gebore in 1837 en arriveer in 1858 in Natal. Hy begin in 1860 met 'n suikerboerdery. Van 1862 tot 1892 was hy die bestuurdervan die Umhlanga Valley Sugar Estate co. wat hy tot stand gebring het. In 1879 word hy reeds benoem as 'n lid van die Wetgewende Raad en in 1883 word hy 'n verkose lid. In 1897 word hy aangestel as Eerste Minister. In dieselfde jaar word hy ook Koloniale Sekretaris en Minister van Landbou. Een van sy grootste prestasies was om Natal te laat aansluit by die Doeane Konvensie in 1898. Hy is oorlede in 1899.

Henry Binns

3de Eerste Minister van die Natalkolonie
Ampstermyn
5 Oktober 1897 – 8 Junie 1899
Monarg Victoria
Voorafgegaan deur Harry Escombe
Opgevolg deur Albert Henry Hime

Persoonlike besonderhede
Gebore (1837-06-27)27 Junie 1837
Sunderland, Durham, Engeland
Sterf 6 Junie 1899 (op 61)

Bron

Tags:

Natal (kolonie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnglisismeMoslemVennootskapKankerMieliestronkMigrasie van voëlsLeeudoringstad-spoorwegrampWortelSeksuele penetrasieOlimpiese SpeleAardbewingLys van veltoestandeVerkouePornografiese akteurErfenisdag (Suid-Afrika)FotosinteseSkoenlapperLettergreepErosietipesWiskundige terminologieVloeistofTierKlerePlastiekPaasfeesWoordeskatVoedselkettingLewerLys van Suid-Afrikaanse musikanteDesimale breukeKoperInvloed van vigs op die ekonomieWerkloosheidPseudowetenskapBiodiversiteitSendelingposisieOu Apostoliese KerkKunsmatige algemene intelligensieChemiese elementSiya KolisiRonelda KamferKarakteriseringIndustriële RevolusieIngrid JonkerDroomTienie HollowayDiskriminasieBoomslangLSkrywerLys van kleureDokterLoftus MaraisHondMaatskappyVaginale kankerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAkuutParasitiese siektesJaarAnale seksWright-broersSoogdierGoudArmoedeOrthopteraKasteel die Goeie HoopKoedoeJagluiperdMaselsNamibiëKlein-KarooSleutel (musiek)TatoeëermerkDwelmmiddelNapoleon BonaparteVolhoubaarheid🡆 More