Hengelo, Overijssel

Hengelo is 'n munisipaliteit in Twente, in die provinsie Overijssel in Nederland.

Hengelo grens aan die munisipaliteite Borne, Dinkelland, Hof van Twente, Haaksbergen en Enschede. Daar woon 81 000 mense in Hengelo. Die stad vorm ook saam met Borne en Enschede die agglomerasie Groot-Enschede, waar sowat 365 000 mense woon.

Hengelo

Hengelo, Overijssel
Kaart Wapen
Hengelo, Overijssel
Hengelo, Overijssel
Vlag
Hengelo, Overijssel
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°15′N 6°47′O / 52.250°N 6.783°O / 52.250; 6.783
 Stigting 1525
 Provinsie Hengelo, Overijssel Overijssel
 Oppervlakte:  
 - Totaal 61,78 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 81 000
 - Groot-Enschede 361 000
 - Twente 650 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 325/vk km
 Tydsone UTC+1
 - Somertyd UTC+2
 Burgemeester (party) Sander Schelberg (VVD)
 Amptelike webwerf www.hengelo.nl
 Wiki Commons Hengelo

Hengelo staan bekend vir sy internasionale atletiekwedstryde, die Fanny Blankers-Koen Games. Die stad is ook die fokuspunt van infrastruktuur in Twente, sowel vir die spoorweë as vir die nasionale paaie (die A1 en A35).

Geskiedenis

Die dorp Hengelo het in die middeleeue ontstaan. In 1525 het Frederick van Twickel 'n kasteel naby die dorp Huis Hengelo gebou (wat in 1821 gesloop is). Nadat België in 1830 hulle onafhanklikheid uitroep (wat toe die spilpunt van Nederland se industrieë was), stimuleer die regering die industrieë in Twente (met maatskappye soos Stork en AKZO Nobel). In Hengelo ontwikkel die metaalindustrie. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is die stad hewig gebombardeer, sodat nie baie geboue na die oorlog oorgebly het nie.

Besienswaardighede

  • Fanny Blankers-Koen Stadion
  • Poppodium Metropool
  • Twents Techniekmuseum HEIM

Sport

Hengelo het met die Fanny Blankers-Koen Stadion (kapasiteit: 15,500) die belangrikste atletiekstadion van die land, waar die Fanny Blankers-Koen Games jaarliks gespeel word. Langs die stadion lê die afrigtingskompleks van sokkerklub FC Twente. Die jeug en vroue van die klub speel hulle wedstryde hier.

Tags:

BorneEnschedeHaaksbergenMunisipaliteitNederlandOverijsselTwente

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in AfrikaLys van kinderspeletjiesInsekTaalMark (ekonomie)BateKaapse VlakteSuikersiekteOorstromingAfrikanerweerstandsbewegingLandbouDrakensbergeBynierMynbedryf van Suid-AfrikaDieregeluideFilistyneDramaHartversakingStudievaardighedeWeer (meteorologie)Migrasie van diereHartaanvalSebraSeksualiteitAgtervoegselE-posHartseerItaliëMiltLongParasitiese siektesMeningsverskil oor aardverwarmingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGemeenskapLongontstekingKunsmatige intelligensieSeksposisieTweede Nuwe JaarAfrikaanse taalleerBywoordBrandmondsindroomUnited Democratic FrontPoësieAkuutMangelontstekingTandbederfMiddelmisbruikUnie van Suid-AfrikaOligopolieAnglisismeWes-KaapCounter-Strike 2WaterstofKapitalismeElandréWerkersdagGoudBiodiversiteitKunsVersamelnaamWikipediaBaälNasionale PartyProteaKasterolieDrie-eenheidSwartGoogleHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKaapse florarykVoegwoordLys van kleurePenisStokely CarmichaelSpeelkaart🡆 More