Hendrina-Kragstasie

Hendrina-kragstasie in Mpumalanga is een van Suid-Afrika se oudste werkende kragstasies.

Hendrina-kragstasie
Besoedeling op die hoëveld
Besoedeling op die hoëveld
Ligging Hendrina
Provinsie/Land Mpumalanga
Koördinate 26°2′S 29°36′O / 26.033°S 29.600°O / -26.033; 29.600
Doel Nywerheid en huishoudelik
Status Operasioneel
Eienaar Eskom
Turbines 10 stoomturbines
Geïnstalleerde kapasiteit 2 000 Megawatt
Hendrina-kragstasie is in Suid-Afrika
Hendrina
Hendrina
Ligging van die Hendrina-kragstasie

Geskiedenis

Hendrina-kragstasie is tussen Junie 1970 en Desember 1976 in werking gestel. Tussen 1995 en 1997 is die helfte van Hendrina se tien eenhede opgeknap en die ander helfte tussen 1999 en 2001.

Kragopwekking

Die steenkoolverbrandingstasie behels tien AEG Kanis 200 MW eenhede met 'n totale geïnstalleerde kapasiteit op 2 000 MW. Ontwerpdoeltreffendheid by maksimum turbinegradering is 34,20%. Hendrina, wat die enigste 10-eenheid kragopwekkingstasie in Suid-Afrika is, beskik oor die grootste AEG Kanis-turbine-installasie ter wêreld.

Verwysings

Tags:

KragstasieMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese sikloonMaatskappyLys van elemente volgens simboolSkarlakenkoorsVulkaanDataverwerkingDundermKinderregteHibernasieWaterstofSeksposisieVolstruisGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondHipoteseEmosieNazi-DuitslandEkologieGeldGeslagMondGroot Muur van ChinaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEmo AdamsOraniaOopbroninhoudKaartSwartrenosterSuid-AfrikaTeam Fortress 2Groot GatVratKankerBruin menseDistillasieVulvaBrandmondsindroomDigvormOlimpiese Somerspele 2024KoolhidraatBelastingKolorektale kankerStaalWeskusLidwoordVoornaamwoordPersentasieJeugdagProvinsies van Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoSkuinsstreepGrondbesoedelingEerste WêreldoorlogWatersuiweringAfrikaansAngina pectorisDriedimensioneelSkoenlapperFranse RewolusieLarry PageKweekhuisgasWaterpokkiesRenaissanceBoomLys van kinderspeletjiesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSokkerNieuwoudtvilleErektiele disfunksieKolonisasieDuitsKaapstadKrugerwildtuinWeervoorspellingKnopiespinnekopMetaal🡆 More