Hendrik Susan

Hendrik Susan (4 Mei 1903 – 26 April 1963) was 'n orkesleier en violis wat in vyf Afrikaanse rolprente opgetree het.

Hy was onder andere Mimi Coertse se begeleier in haar beginjare. Hy het vroeg in die dertigerjare sy eerste plate gemaak. Die trekklavierspeler Nico Carstens het op 19-jarige ouderdom by sy orkes aangesluit en in 1950 sy eie orkes gestig.

Hendrik Susan
GeboortenaamCornelis Henricus Susan
Gebore4 Mei 1903
Pretoria
Sterf26 April 1963 (op 59)
Piet Retief
Beroep(e)Musikant
InstrumenteViool

Diskografie

  • Hendrik Susan groet julle weer, sy laaste langspeelplaat
  • Kom Dans met Hendrik Susan

En vele ander.

Filmografie

Verwysings

Tags:

AfrikaansMimi CoertseNico CarstensViool

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopSpelerposisies in rugbySpeelkaartChemiese verbindingLimfvatstelselOnse VaderPlastiekKolitisKunsmatige algemene intelligensieKommunismeBeurtkragSkilpadEuropaBank (finansiële instelling)AngssteuringGemeenskapsorganisasieNaaldekokerLettergreepOranjerivierKimberleyEkonomie van Suid-AfrikaGeelsugVulkaanDriedimensioneelKoperJo BlackSeksposisieSuid-Afrika-WetSinoniemWiskundeAlliterasieVergelykings (taalkunde)Narsistiese persoonlikheidsteuringOnderwerp (taalkunde)OorstromingKunsmatige intelligensieKankerSkrywerErfenisHoenderSikloonWoordGeslagsgelykheidRefentse MorakeStereotipeJagluiperdJakkalsLeierLys van myne in Suid-AfrikaMediese diagnoseYstertydperkMasturbasieNedersettingAfkortingAnrich HerbstRymGroot TrekKrygkorEmosieDirekte en Indirekte redeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoPseudowetenskapSpoorvervoer in Suid-AfrikaGordelroosVrystaatWoordeboekHoofstadOos-KaapOnderhandelinge om apartheid te beëindigBestuiwingTweede WêreldoorlogTelkomMetafoorMonoloogMIV🡆 More