Hendrik Mentz

Kol.

Hendrik Mentz (Wittebergen, Vrystaat, 1870 - 1938) was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister.

Hendrik Mentz

Minister van Verdediging
Ampstermyn
19 Maart 1920 – 29 Junie 1924
Eerste minister Jan Smuts
Voorafgegaan deur Jan Smuts
Opgevolg deur Frederic Creswell

Persoonlike besonderhede
Gebore 1870
Sterf 1938
Hendrik Mentz
Genl. Jan Christian Smuts en sy kabinet in 1923. Voor: sir Thomas Watt, sen. F.S. Malan, Smuts, sir Thomas Smartt en mnr. Henry Burton. Agter: sen. Nicolaas de Wet, kol. Deneys Reitz, sir Patrick Duncan, mnr. John William Jagger en kol. Hendrik Mentz.

Hy gaan na Transvaal in 1887 en bekwaam hom as prokureur. In die Anglo-Boereoorlog veg hy onder genl. Christiaan Frederik Beyers en vestig hom daarna in 'n regspraktyk in Pretoria. In die Eerste Wêreldoorlog gaan veg hy in Suidwes-Afrika. In 1915 word hy tot die Unie-Volksraad verkies as ondersteuner van genl. Jan Smuts se Suid-Afrikaanse Party en word minister van lande in 1920. Hy is in 1938 oorlede.

Bron

  • Rosenthal, Eric. 1978. Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town and Johannesburg: Juta and Company Limited.

Tags:

18701938Vrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterkringloopKrugerwildtuinAngssteuringHibernasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Afrikaanse TaalmonumentStrykysterSkarlakenkoorsDroomWebwerfAsiëOlifantVoorsetselAntoniemKaapstadse waterkrisis 2015-2018FrankrykRumatoïede artritisMeningsverskil oor aardverwarmingRubik se kubusKweekhuisgasRooibokKatoenAnale seksSpinnekopDemokrasie2001Madison IvyNetbalLongontstekingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVlag van Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSeekoeiKlavierWater (molekuul)Chris HaniBeesvleisMiltVennootskapEnkelvoudige sinGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaCalviniaMensPad na jou hartAngina pectorisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBelgiëOopbroninhoudInligtingSeksuele penetrasieDataverwerkingPersentasieNatuurlike hulpbronLemoenGasSebraMateriaalInentingTrappe van vergelykingKongo-krisisPersHeupGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondEienaamEjakulasieSportVerenigde State van AmerikaBrandmondsindroomGianna MichaelsPeter SnydersLuiperdYstervarkTafelbergNierTaalfossiel🡆 More