Hendrik Andriessen: Nederlandse komponis, orrellis en musiek opvoedkundige

Hendrik Franciscus Andriessen (gebore op 17 September 1892 in Haarlem en sterf op 12 April 1981 in Haarlem) was 'n Nederlandse komponis en orrelis.

Hy word die beste onthou vir sy improvisasies by die orrel, en vir die hernuwing van Katolieke liturgiese musiek in Nederland.

Hendrik Franciscus Andriessen
Hendrik Andriessen: Nederlandse komponis, orrellis en musiek opvoedkundige
Agtergrondinligting
Gebore17 September 1892
Sterf12 April 1981
GenresKlassiek
Beroep(e)Komponis

Andriessen het in 'n musikale idioom gekomponeer wat sterk Franse invloede getoon het. Hy was die broer van die pianis en komponis Willem Andriessen en die vader van die komponiste Jurriaan Andriessen en Louis Andriessen en van die fluitspeler Heleen Andriessen.

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Nederlands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerantwoordelikheidBrandmondsindroomKragopwekkingOntbossingNaboomLys van slangeAborsie in Suid-AfrikaBreinGroot TrekVermontKatSuid-Afrikaanse RugbyunieSonnestelselSwangerskapTradisionele literatuurWaterbesparing in Suid-AfrikaLugbesoedelingSpysverteringstelselNasionalismeHondPlantStres in hoërskoolChemiese elementCutt GlasMiddeloorontstekingSonja HerholdtNarsistiese persoonlikheidsteuringStaalMisdaadromanBetonDemokratiese Republiek die KongoXenofobieBoelieryDieregeluidePornografieSteve HofmeyrProsaElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSekondêre sektor van die ekonomieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCristiano RonaldoWielewaalMynbouTelefoonBraaiMeervoudMunhwa Broadcasting CorporationNetbalOorstromingDataverwerkingIdioomTatoeëermerkLongontstekingAalwynPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJakkalsPsigopatieSelfstandige naamwoordWaarheid-en-versoeningskommissieRudi ClaaseMielieOnderwysJudaïsmeMenslike skeletCleopatra VIIMaagdelikheidKarooKameelperdKrugerwildtuinMagnesiumBeesPuberteitAarverkalking🡆 More