Helmond

Helmond is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë oos van die stad Eindhoven, in die streek van Die Peel.

Die munisipale gebied het sowat 89 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 55 km².

Helmond
Munisipaliteit
Kasteel Helmond
Kasteel Helmond
Vlag van Helmond
Vlag
Wapen van Helmond
Wapen
Ligging van Helmond-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Helmond-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°29′00″N 5°39′00″O / 51.48333°N 5.65000°O / 51.48333; 5.65000 5°39′00″O / 51.48333°N 5.65000°O / 51.48333; 5.65000
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieHelmond Noord-Brabant
Regering
 • BurgemeesterElly Blanksma-van den Heuvel (CDA)
Oppervlak
 • Totaal54,56 km2 (21,07 vk. myl)
 • Land53,12 km2 (20,51 vk. myl)
 • Water1,44 km2 (0,56 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal88 825
 • Digtheid1 672/km2 (4 330/vk. myl)
Poskode
5700-5709
Skakelkodes0492
Webwerfwww.helmond.nl

Die plek is in 1225 gestig en het in 1232 stadsregte verkry. Helmond is 'n industriestad, o.a. vir die motornywerheid. Helmond besit 'n professionele sokkerspan, Helmond Sport, wat in die Eerste divisie speel.

Eksterne skakels

Tags:

EindhovenMunisipaliteitNederlandNoord-Brabant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartaanvalHorlosieBybelWaterkringloopRookgewoonteGeldeenheidWes-KaapSwartkwasmuishondEthiopiëDurbanJaarNazi-DuitslandBeesFibonacci-reeksChapmanspiek-rylaanStilleweDiarreePersentasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaErfenisdag (Suid-Afrika)TuberkuloseStereotipeKunsGeskiedenis van Suid-AfrikaAluminiumOlimpiese Somerspele 2012Tropiese sikloonRooilipslangWêreldboekedagWikiEnsiklopedieErfenisCristiano RonaldoVryheidsmanifesZoeloeAdolf HitlerKunsmatige intelligensieLeierMeervoudWaterpokkiesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLettergreepBeeldspraakSekondêre sektor van die ekonomieRivierSkaakDesmond TutuNederduitse Gereformeerde KerkSuid-Afrikaanse randRugbywêreldbeker 2023BurgerregteHartMaselsBynierNiersteenWiskundige terminologieBedreigde spesieHolocaustAarverkalkingNoord-Sotho (taal)Waterbesparing in Suid-AfrikaFranse RewolusieSinkKonsentrasiekampTolla van der MerwePreseminale vloeistofBloeddrukMagnesiumGrondbesoedelingLübeckLeonardo da VinciKarooTrappe van vergelyking🡆 More