Helikopterboom

Die Helikopterboom (Gyrocarpus americanus) is 'n middelgroot tot groot, bladwisselende boom wat voorkom op dolomiet in die noorde van Namibië.

In die Zambezivallei en Limpopovallei groei die boom in warm, droë, laagliggende bosveld. Die stam is gewoonlik regop en die bas is glad en grys tot wit van kleur. Die volksnaam is afgelei van twee vlerke aan die vrug wat soos die skroef van 'n helikopter in die rondte draai wanneer die vrug val.

Helikopterboom
Helikopterboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Magnoliids
Orde:
Laurales
Familie:
Genus:
Spesie:
G. americanus
Binomiale naam
Gyrocarpus americanus
Jacq.
Sinonieme
  • Gyrocarpus jacquini Gardner 1791
  • Gyrocarpus asiaticus Willd. 1805

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse Nasionale ParkeNetbalNag van die lang messeAsiëFilosofieGoogleSatellietKlimaatBeurtkragGesonde dieetTermiese geleidingsvermoëRekenaarErosietipesSpoorvervoer in Suid-AfrikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKaapse florarykAfkortingSpringbokkeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWêreldwye webGeboorteSpringbokJohannesburgWelwitschiaRugbyJode in Suid-AfrikaSpeelkaartVennootskapDwelmmiddelNazi-DuitslandFamilie (verwantskap)FabelTransatlantiese slawehandelMobutu Sese SekoWynand du ToitAnti-inflammatoriese middelWerkersdagRooikatSwartkwasmuishondBysteekKinderregteSelakantGrondwet van Suid-AfrikaAppel (sanger)MuishondMenstruasieGalileo GalileiWorcesterDirekte en Indirekte redeAtoomLys van nedersettings in Suid-AfrikaCristiano RonaldoYstertydperkLeeuKolorektale kankerNierAfrikaanse TaalmonumentSkisofrenieSteve BikoFrederik Willem de KlerkHoofpynKoue OorlogKoperSikloonEllipstekenVaginale kankerGemeenskap7de LaanVlagterminologieSuid-Afrikaanse randTydsoneLionel MessiDuitse maselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More