Heinrich Böll

Heinrich Theodor Böll (* 21 Desember 1917 in Keulen; † 16 Julie 1985 in Kreuzau-Langenbroich) was een van die vernaamste skrywers van die naoorlogse Duitsland en wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1972.

Heinrich Böll
Heinrich Böll
Heinrich Böll in 1981
Gebore
Heinrich Theodor Böll

(1917-12-21)21 Desember 1917
Sterf16 Julie 1985 (op 67)
Kreuzau-Langenbroich, Duitsland
NasionaliteitVlag van Duitsland Duitsland
BeroepSkrywer, essayis, vertaler en redakteur
EggenootAnnemarie Böll, née Czech
Handtekening
Heinrich Böll

In sy omvangryke literêre werk, wat romans, kortverhale, radiotoneelstukke en talle politieke essays insluit, kyk hy – vanuit sy standpunt as kerkkritiese Rooms-Katoliek (in 1976 het hy uit die kerk bedank), morele agent, nonkonformis, oortuigde pasifis en kampvegter vir menseregte – krities en dikwels skerp satiries na die sosio-ekonomiese en politieke ontwikkelinge in die jong Wes-Duitse republiek. In sy latere lewe stel hy ook belang in die moeilike politieke situasie in Pole, die Sowjetunie en sommige Suid-Amerikaanse lande.

Daarnaas het Böll saam met sy vrou, Annemarie, talle werke van Britse, Ierse, Amerikaanse en Australiese skrywers in Duits vertaal en was ook as redakteur werksaam.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 Julie1917198521 DesemberDuitslandKeulenNobelprys vir LetterkundeTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogRugbywêreldbeker 1991LeeuNasiebouEerste WêreldoorlogVingerseksDeon MeyerAnilingusBloedvergiftigingRynhesseAnneli van RooyenLNamakwalandErfenisBorsteRenteBloeddrukSterWiskundeDaggaAkuutGeografie van Suid-AfrikaSusan CoetzerKoggelmanderVulkaanMasturbasiePolisiePG du PlessisInligtingGriekelandSleurkragKoekie (rekenaarwetenskap)Wikimedia-stigtingKaapstadBruin huisslangSiembambaXhosaProstaatklierSpookvoëlMenslike skeletOosters-Ortodokse KerkJan van RiebeeckAppelblaarDulcie van den BerghNAVOAntieke EgipteVuurVrymesselaryJacques LootsVarkWeer (meteorologie)Wet op NaturellengrondSteenkoolWynsteenMaselsDerrickSkoonma-se-tongGrasGawes van die Heilige GeesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989HondsdolheidBakterieGhanaJapanBrongitisBeesKalenderTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinNelson MandelaDeelstate van die Verenigde State van Amerika🡆 More