Heinkel He 111: Duitse twee motorige bomwerper

Die Heinkel HE 111 was 'n Duitse bomwerper en torpedodraer tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Die vliegtuig was in 1934 ontwerp deur die Günter-broers. Daar was vier prototipes waarvan die eerste op 24 Februarie 1935 sy nooiensvlug onderneem het.

Heinkel HE 111
Heinkel He 111: Duitse twee motorige bomwerper
Tipe Bomwerper en torpedodraer
Vervaardiger Heinkel
Nooiensvlug 24 Februarie 1935
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe
Heinkel He 111: Duitse twee motorige bomwerper

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Heinkel HE 111:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Junkers-Jumo 211 D-1
Kraglewering per motor 1 200 perdekrag
Vlerkspan 22,6 m
Lengte 16,40 m
Hoogte 4,00 m
Maks. opstyg massa 11 300 kg
Maks. snelheid 415 km/h op 5 000 m
Operasionele hoogte 7 800 m
Togafstand met maks. bomvrag

(2 000 kg)

1 220 km
Bewapening Een 20 mm MG FF kanon en
vyf 7,9 mm MG 15 masjiengewere.

Bron

Tags:

BomwerperDuitseTweede WêreldoorlogVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KontinentKaapstadse waterkrisis 2015-2018MantisWayde van NiekerkSkoenlapperSkuinsstreepWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAtlantis, Wes-KaapPeriodieke tabelSinkNic de JagerPropagandaLandbou in Suid-AfrikaSportSoutsuurPretoriaBosluisEmo AdamsGloeilampLys van politieke partye in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoEkotoerismeGrondbewerkingSteenkool in Suid-AfrikaJakkalsWaarheid-en-versoeningskommissieTydWaterstofMynbouHerfsAnneli van RooyenEmfiseemSamespanningMolekuulKunsmatige intelligensiePlaattektoniekMIVLyfstraf in skoleSkaakMasturbasiePrimêre sektor van die ekonomieWetenskapTrekarbeidClanwilliam-sandvisSelfstandige naamwoordMiltKoringAfrikanersXenofobieGroot TrekMetaalKindersiektesChris HaniSirkelSarel Jacob PretoriusOutismeOligopolieBelastingLys van bekende Suid-AfrikanersRomanTropiese sikloonVisLarry Page7de LaanSkilpadBeesLys van visseLimpopo (rivier)Boor (element)Bernice WestEiffeltoringNag van die lang messeRenaissance🡆 More