Heidelberg, Duitsland

Heidelberg is 'n stad in Baden-Württemberg, Duitsland.

Teen 2010 was die inwonertal ongeveer 147 000 in die stad se 109 km².

Heidelberg
Heidelberg, Duitsland

Kaart Wapen
Heidelberg, Duitsland
Heidelberg, Duitsland
Vlag
Heidelberg, Duitsland
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Heidelberg, Duitsland Baden-Württemberg
 Koördinate 49°25′N 8°43′O / 49.417°N 8.717°O / 49.417; 8.717
 Stigting 1196 (eerste verwysing)
 Stadstatus 1196
 Oppervlakte:  
 - Totaal 108,83 vk km
 Hoogte bo seevlak 114 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 147 312
 - Bevolkingsdigtheid 1 354/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Eckart Würzner
 Amptelike Webwerf www.heidelberg.de Geargiveer 11 Januarie 2012 op Wayback Machine

Heidelberg is langs die Neckarrivier geleë waar dit in die Rynvallei invloei en by die Ryn aansluit in Mannheim.

Geografie

Heidelberg is op die linkeroewer van die Neckarrivier geleë, begrens deur die berg Königstuhl (568 m) en Gaisberg (375 m). Aan die regteroewer is die Heiligenberg (445 m). Die Neckar sluit ongeveer 22 km wes aan by die Ryn.

Geskiedenis

Heidelberg is reeds in 1196 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon: In 1907 is 'n gedeelte van 'n skedel gevind, in Mauer in die omgewing van Heidelberg, van die sogenaamde Homo heidelbergensis wat ongeveer 500 000 jaar oud geskat word. Op die Heiligenberg, wat noord van die Neckar by die stadsdeel Neuenheim geleë is, is tekens van bewoners uit die vroeë steentydperk, die Kelte en die Romeine, gevind.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Heidelberg, Duitsland GeografieHeidelberg, Duitsland GeskiedenisHeidelberg, Duitsland Sien ookHeidelberg, Duitsland VerwysingsHeidelberg, Duitsland Eksterne skakelsHeidelberg, DuitslandBaden-WürttembergDuitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKoorsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lionel PetersonHentaiPersoon (taalkunde)KoöperasiestoriesVraag en aanbodGeslagKoos BekkerCarike KeuzenkampZack du PlessisSleutel (musiek)Afrikaanse woordelys en spelreëlsPlae van EgipteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PlastiekVerkleinwoordWinterKlein vyf diereSelfmoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansAlkoholismeIranHeks van HexrivierMiddelmisbruikGasIndonesiëDie BrielsInstagramDigvormPriemgetalWitrenosterOutismeSekelvin-ghieliemientjieDirekte en Indirekte redeJohannesburgRymVryheidsdagMiddelburg, Oos-KaapAnrich HerbstMagsverheffingMenslike-ontwikkelingsindeksSkilpadMaterieDroogteSann de LangeSebraLys van visseDataverwerkingHoenderrasseLemoenduifMenseregteGroot TrekGreen PornoIngenieursweseHoopBeer AdriaanseGroot DepressieLys van indringerplante in Suid-AfrikaJan BloukaasOogproblemeGroot vyfStaalIroniePadtekens in Suid-AfrikaVK (sosiale netwerk)KrieketJacques LootsWitkruisarendDinteranthusInternetDuitslandGroot GatAnilingusFoto🡆 More