Kliphout: Plantspesie

Die Kliphout (Heeria argentea) is 'n opvallende, klein krom, bonkige boom, wat op dagsome in fynbos aangetref word.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die boom kom voor van die noordelike Sederberg tot in die Hottentots-Hollandberge, net suid van Gordonsbaai. Dit staan ook as die wildenaelboom bekend. Dit is die enigste spesie in die genus en Heeria is dus 'n monotipiese takson.

Kliphout
Kliphout: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Heeria
Spesie:
H. argentea
Binomiale naam
Heeria argentea
(Thunb.) Meisn., 1837

Die boom se FSA-nommer is 368.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidMontrealAnale seksGerda SteynGeografie van Suid-AfrikaGeweldGewone janfrederikHoenderMartin Luther King jr.LongontstekingSteve HofmeyrEugenetikaSuurstofPeach van PletzenPad na jou hartDirekte en Indirekte redeHernubare energieRuhan du ToitGewone tortelduifSteenkool in Suid-AfrikaRooilipslangMenslike skeletJaarWoordeboek van die Afrikaanse TaalKwikSekelvin-ghieliemientjieTrianthemaAgtervoegselBayer 04 LeverkusenAustraliëInligtingAnrich HerbstKrugerwildtuinHomoseksualiteitAfrikanersBrongitisPrimêre sektor van die ekonomieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSeksuele stimulasieBloedvergiftigingWiki CommonsSwartrenosterKunsmatige algemene intelligensieKoolstofTjelloTaalLeeuTrekarbeidWaterstofOrthopteraMiddeloorontstekingErfenisdag (Suid-Afrika)Trigeminale neuralgieKlankverskynselsRooms-Katolieke KerkLys van Afrikaanse rolprenteKoppeltekenGalblaasMediaWikiLabia (geslagsdele)Anale kankerMangelontstekingRMS TitanicIP-adresEnkelvoudige sinGreen PornoSwangerskapVerbondsarkBevolkingBruin mensePornhubSinoniemPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaChristendomZenobia KockTydProstaatklier🡆 More