Die versameling van heelgetalle sluit in negatiewe en positiewe getalle wat geen breukdeel het nie.
So is 1 'n heelgetal maar 1,01 is nie. Laasgenoemde is 'n reële getal.
Die getal nul is ook deel van die versameling heelgetalle.
Die reeks heelgetalle lyk so:
Hoe verder links jy beweeg op die getallelyn, hoe kleiner is die getal, bv.
Hoe verder regs jy beweeg op die getallelyn, hoe groter word die getal, bv.
Wanneer jy 2 positiewe getalle bymekaar tel, kry jy 'n positiewe antwoord, bv.
As jy 2 negatiewe getalle bymekaar tel, bly die antwoord negatief, bv.
As jy 'n negatiewe getal by 'n positiewe getal tel, kry die antwoord die teken van die grootste syfer, bv. [nb! grootste syfer beteken nie grootste getal nie]
Sien heelgetal in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Heelgetal, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.