Hazel Acosta

Hazel Acosta (1946-) 'n Suid-Afrikaanse flamenco-danseres, -choreograaf en -onderwyseres.

Acosta het internasionale erkenning as een van die voorste solodansers in dié genre ontvang. Sy is in Spanje opgelei en het saam met verskeie Spaanse geselskappe getoer. In 1994 stig sy die Alianza Flamenca in Johannesburg en ontwikkel 'n sillabus vir flamenco wat internasionaal gebruik word. Op 24 Julie 2015 ontvang sy die Orde van Siviele Verdienste van Felipe VI, die koning van Spanje, vir die bevordering van flamenco as kunsvorm, asook betrekkinge tussen Suid-Afrika en Spanje.

Verwysings

Tags:

Felipe VIFlamencoJohannesburgSpanjeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jesus van NasaretNadia ValvekensPenisProsaWortelKlein-KarooKarlien van JaarsveldMelaatsheidSelfoonOnderwysGordelroosBergen-Belsen-konsentrasiekampAppelHeelgetalKunsmisSkilpadJaarJakobChloorMagnesiumJan van RiebeeckHolocaustHelga UysKlawers (speelkaarte)JeuksiekteJohannesburgNedersettingFrankrykSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SpinnekopMuskietSwartbewussynsbewegingAkwariumBreingewasTradisionele literatuurRobert SobukweKrokodilVarkWebblaaierMosesLetterlike en figuurlike taalgebruikMensBestuiwingNeologismeKlimaatsverandering in AfrikaSteentydperkGoogleSwawelLionel MessiDawidSwitserlandWayback MachineKondensasieSonsteekStilleweVerkoueHarry PotterTrevor ManuelAardedagWerkloosheidVingerseksVisGoudAnilingusJan-Willem BreureSuikerbekkiesBoer Soek 'n VrouYstervarkWoestynDieretuinLys van musiekinstrumenteSonBobby AngelJan van HunksUniegebou🡆 More