Havana

Havana (Spaans: La Habana) is die hoofstad van Kuba.

Die stad is op 25 Augustus 1515 deur die Spanjaarde onder Diego Velázquez de Cuéllar as Villa de San Cristóbal de La Habana gestig en op 16 November 1519 tot die huidige plek geskuif. Koning Filips II van Spanje het op 20 Desember 1592 stadstatus aan Havana verleen. Tydens die Spaanse koloniale bewind was Havana die belangrikste hawestad in die Amerikas.

Havana
La Habana

Havana

Kaart Wapen
Havana
Havana
Vlag
Havana
 Land Vlag van Kuba Kuba
 Provinsie Havana La Habana
 Koördinate 23°08′N 82°22′W / 23.133°N 82.367°W / 23.133; -82.367
 Gestig op 16 November 1519
 Stadstatus 20 Desember 1592
 Oppervlakte:  
 - Totaal 728,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 2 135 498
 - Bevolkingsdigtheid 2 932,3/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Burgemeester Marta Hernández Romero
Havana
Satellietbeeld van Havana.
Havana
Die historiese stadsentrum van Havana.

Met 'n bevolking van 2 135 498 is Havana die grootste stad van Kuba asook van Wes-Indië. Die stad is in die noordoostee van die eiland aan die kus van die Golf van Meksiko net 150 kilometer suid van Florida geleë. Die oustad La Habana Vieja en die Spaanse vesting is in 1982 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Tags:

15151519159216 November20 Desember25 AugustusAmerikasFilips II van SpanjeHoofstadKubaNieu-SpanjeSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeAardverwarmingWolkGroot Gat7de LaanNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersAgtervoegselLettergreepGeslagKwikHeupSlawernyRonelda KamferAnale seksGevolge van aardverwarming op oseaneBateSinkNatuurbewaringFossielbrandstofRugbywêreldbeker 2023Cyril RamaphosaKameelperdFibonacci-reeksVigsOlifantVersoeningsdagWitbloedselTrekarbeidWes-Germaanse taleIdioomMaanWikimedia-stigtingSomerLiefdeAnglisismeOmtrek, oppervlakte en volumeMaroela MediaBuffelPornografieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SirkelFotosinteseRooikatEufemismeTermietOnomatopeeLys van Afrikaanse televisiereekseNoord-KaapBernice WestGemeenskapRefentse MorakeCorioliskragWoordsoortJeugdagGlobaliseringEngelandMorfologie (taalkunde)IslamLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVulkaanPaarl GimnasiumLys van landeVennootskapKasterolieHerfsKunsmatige intelligensieLatynWerkloosheidHoërskool Sentraal, BloemfonteinHartMusieksimboleBakterieWoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More