Hartmannse Bergkwagga

Die Hartmannse bergkwagga (Equus zebra hartmannae) is lid van die perdagtige diere en kom hoofsaaklik in Namibië voor.

Die dier staan ook bekend as die Hartmannse bergsebra. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Hartmannse bergkwagga
Hartmannse Bergkwagga
'n Hartmannse bergkwagga in die Louisville-dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Spesie:
Subspesie:
E. z. hartmannae
Trinomiale naam
Equus zebra hartmannae
(Matschie, 1898)
Hartmannse Bergkwagga
Verspreiding van die Hartmannse bergkwagga

Bou en kleur

Die dier het 'n tipiese sebravoorkoms, naamlik swart strepe met 'n geelwit agtergrond. Die strepe loop duidelik af by die bene tot by die hoewe, terwyl die strepe op die lyf by die pens ophou. Die pens is wit. Kenmerke van die dier is die keelvel en die oranje snoet. Die spesie het nie skadustrepe soos die vlaktekwagga nie. Hulle is groter as die Kaapse bergkwagga. Die hingste is effens swaarder as die merries – hingste weeg tot 330 kg, terwyl die merrie tot 300 kg kan weeg.

Habitat en gewoontes

Die Hartmannse bergkwagga verkies klipperige berghange met genoeg weiding en drinkwater. Die diere vorm groepe; 'n tipiese trop bestaan uit 'n dominante hings en sy familie. Die diere wei in die koeler tye van die dag en rus in skaduwees as dit warm is en hou ook van 'n stofbad. Een vul word enige tyd van die jaar gebore na 'n dratyd van 12 maande.

Vyande

Die dier se natuurlike vyande is die gevlekte hiëna, leeu en jagluiperd.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Hartmannse Bergkwagga Bou en kleurHartmannse Bergkwagga Habitat en gewoontesHartmannse Bergkwagga VyandeHartmannse Bergkwagga FotogaleryHartmannse Bergkwagga Sien ookHartmannse Bergkwagga BronHartmannse Bergkwagga Eksterne skakelsHartmannse Bergkwagga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEugenetikaNicole StraussStaalKoolhidraatTienerFibonacci-reeksBosvarkSilwerBynierSeksismeKarlien van JaarsveldNeerslagKaapse florarykLys van kinderspeletjiesVaste stofAppelKomplementêre kleureMangelontstekingBeaufortskaalTrekarbeidDwelmonttrekkingNierversakingGlobaliseringKaliumEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaTierWortelAdolessensieSoweto-opstandWaterbesparing in Suid-AfrikaProstaatkankerBergKaapstadAfvalbestuurAfrikaanse taalleerFamilie (verwantskap)Rym7de LaanSiya KolisiGrondwaterSeksSendelingposisieEkotoerismeDeelwoordAfrikaApokriewe boekeFaktuurMeningsverskil oor aardverwarmingAfrikaanse WikipediaKoerantHomoniemKarooPinksterNasionale PartyNatuurlike hulpbronOu Apostoliese KerkStadReënAkroniemTarentaleJan van RiebeeckGeslagLewerAppel (sanger)Covid-19-pandemieSowjetunieAfrikaanse woordelys en spelreëlsByDemi Lee MooreVoornaamwoordWaterpokkiesGetal🡆 More