Hartenbos

Hartenbos is 'n dorp in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika.

Dis is geleë 45 kilometer vanaf George en behoort saam met 20 ander nedersettings aan die Munisipaliteit van Mosselbaai. Hartenbos was oorspronklik 'n plaas, maar die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens het die dorp in 1933 in 'n vakansieoord vir hulle werknemers verander. Die strand by Hartenbos is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Hartenbos
Hartenbos is in Wes-Kaap
Hartenbos
Hartenbos
Hartenbos Hartenbos se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°7′S 22°7′O / 34.117°S 22.117°O / -34.117; 22.117 22°7′O / 34.117°S 22.117°O / -34.117; 22.117
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Stigting1933
Oppervlak
 • Totaal24,20 km2 (9,34 vk. myl)
Hoogte
5 m (16 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 196
 • Digtheid173/km2 (450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense71.5%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense17.5%
 • Swart mense9.9%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans93.4%
 • Engels4.3%
 • Ander2.3%
Poskode (strate)
6520
Skakelkode044
Hartenbos
Hartenbos is bekend vir sy gewilde ATKV-vakansieoord

Wapen

Hartenbos se munisipale raad het in 1985 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : In goud, 'n alwyn met drie blomtrosse van natuurlike kleur, die skild, aan weerskante rond uitgesny van blou en belaai met 'n regopgesplaaste goue vis. Die helmteken was 'n bosbok op 'n grasgrond, en die wapenspreuk was "Met hart en hand".

Sien ook

Bibliografie

  • "Tourist's Guide to Greater Mossel Bay" (saamgestel deur Marie Sweetnam), vol. 1; Okt. 1997
  • "Afrikaans my darling", Koos Kombuis, Human & Rousseau (2003)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hartenbos WapenHartenbos Sien ookHartenbos BibliografieHartenbos VerwysingsHartenbos Eksterne skakelsHartenbos1933BlouvlagstrandGeorgeMosselbaai Plaaslike MunisipaliteitSuid-AfrikaTransnetWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersAbstraksie (rekenaarwetenskap)PikkewynWaterGroot-VisrivierKunselementeMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKoppeltekenSkynprivaatnetwerkMuskietWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMark (ekonomie)Gawes van die Heilige GeesDuitslandSinkGautengVincent van GoghDesimale breukeMusieksimboleJo BlackMagnetismeMusiekErektiele disfunksieMagneetWatersuiweringLys van Joodse feeste en herdenkingsOseaanBeaufortskaalKunstenaarTransatlantiese slawehandelVersamelnaamSwangerskapTafelbergKondensasieBreinvliesontstekingLongFamilie (verwantskap)IdioomMotorvoertuigBatePseudowetenskapNedersettingBeeldspraakStedelike hitte-eilandStaatstoelaeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVlinderSonTolla van der MerweJohan BadenhorstLoodGalblaasWerwelkolomLimpopo (rivier)Mahatma GandhiYouTubePreseminale vloeistofOrtopedieAntoniemVraag en aanbodWelwillendheidsdagMieliestronkLika BerningPornhubOorstromingBrandmondsindroomBruin menseRoemeensGianna MichaelsMagnesiumHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwart menseTaalAlliterasieFacebookLys van slangeTelkom🡆 More