Harkerville

Harkerville is 'n klein bosbougemeenskap in die ooste van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die nedersetting is tussen Knysna en Plettenbergbaai naby die N2 nasionale pad. Die Knysna-olifante was altyd aktief in die omgewing. Dit is deesdae 'n gewilde stappers- en bergfietsrybestemming. Die Harkerville-reuse is 'n groep rooihoutbome (S. sempervirens) wat in 1925 hier aangeplant is, en die fietsryroete doen tans by hulle aan. Die groep wat tot 48 meter hoog groei, is as kampioenbome aangewys wat ingevolge die Nasionale Bosbouwet (Wet nr. 84 van 1998) beskerming geniet. Die nabygeleë groep Karie-bloekoms (E. diversicolor) wat in 1922 geplant is, groei na 'n eeu al 70 meter hoog en is ook tot kampioenbome verklaar.

Harkerville
Harkerville is in Wes-Kaap
Harkerville
Harkerville
Harkerville Harkerville se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°2′0″S 23°14′0″O / 34.03333°S 23.23333°O / -34.03333; 23.23333 23°14′0″O / 34.03333°S 23.23333°O / -34.03333; 23.23333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitBitou
Oppervlak
 • Totaal43,61 km2 (16,84 vk. myl)
Bevolking
 (2001)
 • Totaal269
 • Digtheid6/km2 (20/vk. myl)
Rasverdeling (2001)
 • Wit mense16.7%
 • Bruin mense77.7%
 • Swart mense5.6%
Taal (2001)
 • Afrikaans 86.6%
 • Engels 13.4%

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergfietsKampioenboomKarieKnysnaKnysna-olifantN2 (Suid-Afrika)PlettenbergbaaiRooihoutboomSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorkruipersGeboorteMuishondLeestekenMielieLettergreepNiersteenNierversakingDruiweGriekwa-AfrikaansKoppeltekenWerkloosheidPersoonlikheidVoornaamwoordSonJak de PriesterGalblaasDiarreeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierE-posOmgewingsbeheerVaginale kankerOrale seksErfenisWapen van Suid-AfrikaSirkelAborsie in Suid-AfrikaGemeenskapInsekNatuurbewaringEkonomie van Suid-AfrikaMusiekRenaissanceWright-broersLeonardo da VinciCristiano RonaldoWikiquoteGrondsoorteHoenderJeugdagSlag van BloedrivierBelastingTuisbladSpoorvervoer in Suid-AfrikaJakkalsGeslagGipsTsoenamiPlantluisAgtervoegselNetbalAtmosfeerIntensiewe vormLys van musiekinstrumenteByvoeglike naamwoordEngelandProteaKrieketVakbondCorioliskragLys van nedersettings in Suid-AfrikaSmaakAtletiekApokriewe boekeHondTuberkuloseJeanette FerreiraPriemgetalWhatsAppBybelSamestellende afleidingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandEmosieSkaakWêreld- Ekonomiese ForumWetenskaplike klassifikasie🡆 More