Haar

In die mediese vakterminologie verwys haar (Latyn: pilus) na 'n onvertakte draadvormige verhoringde uitgroeisel van die opperhuid.

Haar
1 = Haarskag
2 = Opperhuid (epidermis)
3 = Smeermiddel (talk)
4 = Smeerklier (talkklier)
5 = Haarsakkie
Haar
'n Menslike haar (die foto beslaan 'n reghoek van 600µm x 400µm)

'n Haarskag is die deel van die haar wat buite die vel uitsteek.

'n Haarsakkie is 'n instulping van die opperhuid waarin die haarwortel lê.

'n Haarpapil is die verheffing van die bodem van die haarsakkie.

'n Haarwortel is die deel van 'n haar wat in die haarsakkie lê.

Die haarkolf is die knol-vormige, verdikte onderste stuk van 'n haarwortel.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SaldanhaProsaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPapierMalariaKarooRudi ClaaseVryheidsdagMartin Luther King jr.BloedsomloopstelselAustraliëMenseregtedagAdolessensieWaarheid-en-versoeningskommissieLys van konings van IsraelBestaansboerderyDigtheidPlantBelastingJudaïsmeWolkNasionalismePseudowetenskapLys van veltoestandeSlag van Cuito CuanavaleAborsie in Suid-AfrikaSoogdierSkisofrenieVulkaanNedersettingMobutu Sese SekoAnrich HerbstNasionale VrouemonumentGodToekoms van die AardeAkademiaFisioterapieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGoogle TranslateMarkenAfrikaanse WikipediaSpelerposisies in rugbyAmandelBaälSuid-Afrikaanse randAt BothaSeksVleilandHelga UysPlastiekBaarmoederWikimedia-stigtingRina HugoVoegwoordBysteekKonsentrasiekampJakobMisdaadromanGroepsdrukBosvarkMusiekteaterOnderwys in Suid-AfrikaPubiese hareViëtnamoorlogJames AlexanderMenseregteXenofobieYstervarkJak de PriesterLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSteenkool in Suid-AfrikaOlifantFranklin D. RooseveltAarverkalkingKewerWynand Strydom🡆 More