Hardepeer

Die Hardepeer (Olinia ventosa) is 'n boom wat voorkom in woude by lae hoogtes bo seespieël in die Oos- en Wes-Kaap.

Die boom groei vinnig. Die bas is liggrys, skilfer dikwels af naby die basis van die stam en onthul dan 'n pienk-oranje binnebas. Die vrug word rooi wanneer dit ryp is en is ongeveer 10 mm in deursnee. Die naam van die boom verwys na die hardheid van die hout en nie die vrug nie. Die hout is liggeel tot grysbruin, het 'n fyn grein en egalige tekstuur.

Hardepeer
Hardepeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. ventosa
Binomiale naam
Olinia ventosa
(L.) Cufod.
Hardepeer
Stam van 'n groot Hardepeer op Tafelberg.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoudVerlede tydLodewyk XVI van FrankrykTrekarbeidGezina, PretoriaHoofstadGrondsoorteZack du PlessisWolfFinale OplossingSnaarinstrumentMenseregteAfrikaanse WikipediaVervoerHulpwerkwoordSeksuele opwekkingVroueregteMosambiekkanaalRegeringAsemhalingNaaldekokerToerismeVolstruisVakbondSpelerposisies in rugbySneeuKindermishandelingAngssteuringKonsentrasiekampEerste WêreldoorlogNag van die lang messeSeptimius AwardsSpysverteringstelselKewerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVryheidsmanifesHeks van HexrivierDie Laaste Avondmaal (Leonardo)SebraBreinMediese diagnoseRenteMalariaKaliumBorskankerUnited Democratic FrontSportInkomsteSoutsuurAsiëJodeSan Andreas-breukSkisofrenieJohannes MeintjesKaartSuikersiekteToringDemokratiese Republiek die KongoProvinsies van Suid-AfrikaAdolf HitlerSeksposisiePoësieDemokratiese AlliansieKongo-krisisDiskriminasieCorioliskragKunsmatige algemene intelligensieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoolstofdioksiedHannes van WykToestand van materieOnderhandelinge om apartheid te beëindigTreinWetenskap🡆 More