Haramiyida

Die Haramiyida is 'n groep (orde) van die Mammaliaformes, diere wat 'n nouverwante sustergroep van die regte soogdiere was.

Haramiyida
Tydperk: TriasKryt 235–100 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Haramiyida
Hahn, Sigogneau-Russell en Wouters (1989)

Die groep het in die Trias ontstaan, maar in 2018 is 'n fossiel uit die vroeë Kryt van Noord-Amerika ontdek Cifellion wahkarmoosuch wat wys dat die groep lank suksesvol gewees het. Die fossiel word deur Huttenlocker et.al in die familie Hahnodontidae geplaas, waarvan gedink is dat dit regte soogdiere uit die Multituberculata verteenwoordig. Die tande wat voorheen van die Hahnodontidae in Marokko gevind is lyk baie soor Multituberculata-tande maar die skedel van Cifellion het getoon dat dit net gesigsbedrog is.

Bronnelys

  • Zofia Kielan-Jaworowska, Richard L. Cifelli, and Zhe-Xi Luo, Mammals from the Age of Dinosaurs: Origins, Evolution, and Structure (New York: Columbia University Press, 2004), 249–260.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeKrimpvarkieSamestellende afleidingMangelontstekingNoord-KaapAtriale fibrillasieWitbankMateriaal7de LaanLimpopo (rivier)HamburgerKongo-krisisUnited Democratic FrontKarakteriseringSendelingposisieCovid-19-pandemieSeilvaartKameelperdTegnologieWoestynSanskritPeriodieke tabelHorlosieStaalRugbywêreldbeker 2023PornhubOligopolieSeksueel oordraagbare infeksieWinnie Madikizela-MandelaInflasieAfrikanersHartaanvalDierErfenishulpbronOu Apostoliese KerkBewussynWater (molekuul)TafelsoutGeletterdheidHannes van WykMaagsweerStudievaardighedeWhatsAppSuid-Afrikaanse randAbstraksie (rekenaarwetenskap)Morfologie (taalkunde)TsoenamiKerngeneeskundeGasIoonLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AngssteuringSoortnaam633DrinkwatervoorsieningVerkragtingWaterbesoedelingAgtervoegselVolhoubaarheidOmtrek, oppervlakte en volumeLys van Afrika-landeDonderstormAnrich HerbstRefentse MorakePlae van EgipteDawidAluminiumGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogLys van hoofstedeDoelwitVerstedelikingSmeltpuntInligtingFibonacci-reeksGqeberhaDolfynDesimale breuke🡆 More