Hantam-Karoo

Die Hantam is ‘n streek op ‘n hoë plato rondom die dorp Calvinia.

Aan die westekant grens dit aan Namakwaland en die Bokkeveldberge, noordwaarts aan Boesmanland, suidwaarts loop dit tot by die Roggeveldberge. Die Hantamberge verdeel die plato in die Voor- en Agter-Hantam. Calvinia lê aan die suidelike voet van die berge. Boerdery is hoofsaaklik beperk tot merinoskape. Die Hantam Plaaslike Munisipaliteit beslaan 'n baie wyer gebied as die werklike Hantam.

Sien ook

Tags:

BoesmanlandBokkeveldbergeCalviniaHantam Plaaslike MunisipaliteitNamakwalandRoggeveldberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaselsStaalHemelBesemRenaissanceStereotipeWinterOraniaEngelsAkwariumWaterpokkiesLys van elemente volgens simboolVerlede tydLangste woordKwame NkrumahLien se lankstaanskoeneEnkelvoudige sinTermietWebjoernaalAngina pectorisHeidelberg, GautengSeisoenGeskiedenis van AfrikaansVrouCarike KeuzenkampBek-en-klouseerAsiëAfrikaansBosluisbytkoorsSpringbokkeHomoniemNatuurwetenskapPretoriaOnderwysHokkieVulvaWetenskaplike metodeMonopolieRudi ClaaseWieg van die MensdomAborsieVolhoubaarheidShakaTransatlantiese slawehandelDialoog in fiksieFacebookLys van Kaapstad se voorstedeGlasLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMaagResensieDeelwoordDonkieNeonLimpopo (rivier)Narsistiese persoonlikheidsteuringLys van Griekse mitologiese figureMierHarry PotterWeervoorspellingMusiekDolfynOlifantMartin Luther King jr.NetbalAarde se atmosfeerMondArmoedeverligtingInfeksieBelastingHaasDemokrasieVingerseksGrondwet van Suid-AfrikaWaterstofRumatiek🡆 More