Hans Van Manen: Nederlandse balletdanser, choreograaf en fotograaf

Hans Arthur Gerard van Manen (Nederlands: ; * 11 Julie 1932 in Nieuwer-Amstel) is 'n Nederlandse balletdanser, choreograaf en fotograaf.

Hans van Manen
Hans Van Manen: Nederlandse balletdanser, choreograaf en fotograaf
Hans van Manen in 1986
Gebore
Hans Arthur Gerard van Manen

11 Julie 1932 (1932-07-11) (91 jaar oud)
Nieuwer-Amstel, Nederland
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
Beroepballetdanser, choreograaf en fotograaf
Ouer(s)Deenanath Mangeshkar (vader)
Shevanti Mangeshkar (moeder)
Webwerfhansvanmanen.com

In 1960 was hy een van die stigtingslede van die Nederlands Dans Theater en het tussen 1961 en 1970 as dié dans-ensemble se artistieke leier gedien. Van Manen was daarna as vryskutter werksaam en was tussen 1974 en 1987 by die Nederlandse Nasionaalballet betrokke.

Van Manen word as een van die groot vernuwers van Europese balletkuns beskou. Met sy klassisistiese danstaal, wat regstreeks uit die musiek ontwikkel is en sy voorbeeld oorspronklik in George Balanchine gevind het, het van Manen uiteindelik sy eie persoonlike styl geskep. Manlike en vroulike dansers speel 'n gelykwaardige rol in sy choreografieë.

Meer as 120 choreografieë maak deel uit van Van Manen se lewenswerk. Baie van hulle het ingang gevind tot die standaardrepertoire van gesiene dans-ensembles in Europa, Kanada, die Verenigde State en Japan.

Naas sy werk as choreograaf was Hans van Manen ook meer as tien jaar lank as fotograaf aktief. Van sy fotografiese werke is in boekvorm gepubliseer en op uitstallings vertoon.

Eerbewyse

Van Manen se werk is met verskeie eerbewyse bekroon:

  • 1993 – Deutscher Tanzpreis (Duitse Dansprys)
  • 2000 – Erasmusprys
  • 2004 – Musiekprys van die Stad Duisburg
  • 2005 – Prix Benois de la Danse (vir sy lewenswerk) en Grand Pas Award

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

11 Julie1932BalletNederlandNederlands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volksrepubliek ChinaAarde se atmosfeerPoësieSiya KolisiGesonde dieetTrigeminale neuralgieKrieketVergelykings (taalkunde)EuropaSwawelGautengMenslike seksuele gedragKiewieteHeks van HexrivierKaapstadse waterkrisis 2015-2018Swart menseNatuurbewaringResensieNoag se arkTegnologieDie BrielsLettergreepVerbruikerAfrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse musikanteInligtingBosluisbytkoorsHartseerGrondbesoedelingSwartbewussynsbewegingGipsEierleierMenstruasieMestoklemaBelastingWhatsAppMobutu Sese SekoLeonardo da VinciTelefoonNeurenberg-verhoreTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDroomBeurtkragSkaapKoolstofJoe NiemandHoopVars waterLys van politieke partye in Suid-AfrikaHentaiDroogteNiemetaalWitrenosterGewasboerdery in Suid-AfrikaGroepsdrukHipertensieAfkortingSkisofrenieUilProstaatkankerBelgiëDermpoliepChristendomLandbouLugbesoedelingGalileo GalileiUnie van Suid-AfrikaSeptimius FundMIV/vigs in Suid-AfrikaSirkelRugbyDuifKriekNamibiëVersamelnaam🡆 More