Hans Fritzsche: Duitse politikus

Hans Georg Fritzsche (21 April 1900 - 27 September 1953) was 'n senior Duitse Nazi-amptenaar wat sy loopbaan teen die einde van die oorlog beëindig het as ministeriële-direkteur by die Propagandaministerium (Rykse Ministerie van Openbare Verligting en Propaganda).

Hy was in die laaste dae van Adolf Hitler in die Berlynse Führerbunker teenwoordig. Na Hitler se dood het hy na die Sowjet-linies in Berlyn gegaan om die oorgawe van die stad op 1 Mei 1945 aan die Rooi Leër te bied. Hy is gevange geneem. Fritzsche is in 1953 oorlede.

Hans Fritzsche: Duitse politikus

Eksterne skakels

Tags:

1900195321 April27 SeptemberAdolf HitlerBerlynRooi Leër

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoësieAtoomDistrik SesMeettegniekHorlosieWeer (meteorologie)Tropiese sikloonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Landbou in Suid-AfrikaFaf de KlerkMaroela MediaVierkantswortelEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaArmoedeGautengOnderwysGesondheidAfkappingstekenSlangVliegtuigEngelsStam (taalkunde)DoelwitLewerNasiebouKolonialismeTydPikkewynSiya KolisiLys van Afrikaanse skrywersHaelLys van Suid-Afrikaanse musikantePussy RiotPaulus van TarsusSlag van BloedrivierTrappe van vergelykingMenstruasieLandbouBesoedelingVerlede tydLiewe HeksieRenosterKaapstadse waterkrisis 2015-2018BeroerteSwart menseBloeddrukPersentasiePriemgetalAfrikanersByvoeglike naamwoordDigvormDie ontstaan van die dramaDeelwoordLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDemokratiese Republiek die KongoAustraliëJan van TonderKlein-KarooMcDonald'sAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBrendan PeyperKatoenVerkleinwoordVlekvrye staalBrasiliëFanie ViljoenBewussynBloedsomloopstelselGeslagsgelykheidProteïenVratGemeenskapsorganisasieToestand van materieBTWVaste stof🡆 More