Hans Abrahamson

Hans Abrahamson (gebore op 23 Desember 1952) is 'n Deense komponis.

Hans Abrahamson
Hans Abrahamsen saam met Sir Simon Rattle en Barbara Hannigan (London 10 Jan 2019)

Geselekteerde Werke

  • Rundt Og Imellem (1971, 76), vir kwi tet
  • Strykkwartet No. 1, 10 Preludes;(1973 weergawe vir 4 tjellos 2017 herrangskik as 10 Sinfonias vir orkes 2010)
  • Simfonie (1974) vir orkes
  • Winternacht (1976–78), vir ensemble
  • Walden (1978/1995), kwintet vir blaasinstrumente
  • Strykkwartet No. 2 (1981)
  • Nacht und Trompeten(1981), vir kamerorkes
  • Märchenbilder (1984), vir ensemble
  • Lied in Fall (1987), vir tjello en 13 instrumente
  • Himne vir tjello of altviool solo (1990)
  • Tien Studies (1983/1998) vir soloklavier
  • Klavierkonsert (1999/2000)
  • Schnee (2006–08), vir groot ensemble
  • Strykkwartet No. 3 (2008)
  • Dubbel konsert(2011), vir viool, klavier en strykinstrumente
  • Strykkwartet No. 4 (2012)
  • let me tell you (2013), vir sopraan en orkes, geskryf vir Barbara Hannigan
  • Left, alone (2015), Klavier vir die linkerhand saam met orkes
  • The Snow Queen (2019), opera

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikRussiese inval in Oekraïne sedert 2022LemoenKatoenFanie ViljoenLeierAnrich HerbstKuberkrakerNiemetaalSeksuele penetrasieLien se lankstaanskoeneSamestellingSwartrenosterWetenskapMuishondBraaiMusiekSeksueel oordraagbare infeksieKletsrymMcDonald'sWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDuitse maselsMenstruasieTweede WêreldoorlogGoudYslandSirkusKultuurMolekuulOnderhoudTeam Fortress 2SamespanningMeningsverskil oor aardverwarmingPussy RiotWaarheid-en-versoeningskommissieKartografieHartaanvalKolonialismeXenofobie in Suid-AfrikaGesondheidOorstromingNG gemeente JansenvilleSteenkoolIslamitiese StaatEufemismeMiskruierGalblaasSekondêre sektor van die ekonomieLys van politieke partye in Suid-AfrikaEjakulasieGawes van die Heilige GeesSkarlakenkoorsAgtervoegselHernubare energieVigsChristiaan BarnardDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWoordsoortDramaTylaWikiquoteWinnie Madikizela-MandelaSkuinsstreepEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaChemiese reaksieVaginale kankerArmoedeAkroniemVersoeningsdagOnderwysAfrikaansKangogrotteMenslike skeletLys van Kaapstad se voorstedeBelgiëKoorsblaarWortel🡆 More