Hannah Winkler

Hannah Shameema Winkler (gebore 5 November 1985) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig.

Sy was die party se skadu-adjunkminister van omgewing, bosbou en visserye.

Hannah Winkler

Addisonele lid in die portefeuljekomitee vir toerisme.
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Desember 2020

Adjunkskaduminister van omgewing, bosbou en visserye.
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 5 Desember 2020
Opgevolg deur Cheryl Phillips

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore Hannah Shameema Winkler
5 November 1985 (1985-11-05) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie

Parlementêre loopbaan

Vir die 2019-verkiesing was Winkler 8ste op die Demokratiese Alliansie se streeklys, 28ste op die party se provinsiale lys en 84ste op die party se nasionale lys. Sy is tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies en op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig. Op 5 Junie 2019 het die DA-parlementêre leier, Mmusi Maimane, haar as die party se skadu-adjunkminister van omgewing, bosbou en visserye aangewys.

Komiteelidmaatskap

  • Portefeuljekomitee vir omgewing, bosbou en visserye

Verwysings

Eksterne skakels

  • Profiel op Parlement van Suid-Afrika

Tags:

Hannah Winkler Parlementêre loopbaanHannah Winkler VerwysingsHannah Winkler Eksterne skakelsHannah WinklerDemokratiese AlliansieNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsWikisourceXhosaNuwe TestamentVlag van LibanonRoekelose DadeMarsVyfsterFiksieBateNieu-SeelandHeupYouTubeLys van politieke partye in Suid-AfrikaVigsNoord-KaapBakterieRefentse MorakeLys van kleureBaltimoreSelfieNazi-DuitslandSonsverduisteringRegardt van den BerghNatuurlike satelliete van kleinplaneteKlankverskynselsKrokus Stadsaal-aanvalOntlastingSwartbewussynsbewegingLewerDemokrasieVier temperamenteGordelroosKuberkrakerDesiré GardnerAllergieJagluiperdDonker materieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameFamilie (verwantskap)SterPeach van PletzenErfenisdag (Suid-Afrika)WortelSlukdermKompasWaarheid-en-versoeningskommissieBelgiëRacheltjie de BeerPalmsondagVrymesselaryISBNPofadder (slang)RooikatAfrikaanse naguilKlem-in-die-kaakBosluisbytkoorsSenuweestelselJerusalemOlimpiese godeRolprentMorfologie (taalkunde)KnopiespinnekopVoorsetselMaagMangelontstekingTongAspergersindroomGhanaDikdermBTWAntarktikaSuikersiekteFacebook🡆 More