Handelinge Van Petrus

Die Handelinge van Petrus is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif en vermoedelik tussen 150 en 200 n.C.

geskryf. Daar is feitliks niks bekend omtrent die ontstaan van die boek nie. Dit is oorspronklik in Grieks geskryf en later vertaal na Latyn, Siries, Etiopies, Kopties en Slawonies. 'n Derde van die oorspronklike manuskrip het verlore gegaan en die res daarvan is nog in Latyn beskikbaar. Die laaste gedeelte van die boek word Petrus se marteldood genoem. Dié gedeelte is ook destyds apart oorgeskryf sonder die res van die boek.

Hierdie boek het weinig geskiedkundige waarde.

Bron

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Tags:

Apokriewe boekeGrieksKoptiesLatynNuwe TestamentSiries

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceChristendomMark (ekonomie)Vergelykings (taalkunde)FossielbrandstofSatellietJazzOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHokkieMIVGoudHeuningbyKoorsOnse VaderBorsCarike KeuzenkampSeksueel oordraagbare infeksieSokkerE-posPornografieKostuumsMIV/vigs in Suid-AfrikaGroot Muur van ChinaSeksOranje-VrystaatAkwariumErektiele disfunksieEreksieOraniaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDistrik SesMuishondMierIronieWikipediaSkooluniformPolisieGewone breukeAborsie in Suid-AfrikaTaalfossielRubik se kubusMynbouBeesTandbederfPeriodieke tabelLys van Suid-Afrikaanse skrywersEerste WêreldoorlogVulkaanWolfDistillasieKoolstofdioksiedRoofvoëlKartografieMusiekMenseregteLongKankerProvinsies van Suid-AfrikaNG gemeente JansenvilleBrittany Ashton HolmesGeskiedenis van AfrikaansVulvaVoedingBeroerteDigvormSaartjie BaartmanEkotoerismeNierYsterLys van visseSelfoonRassisme in AfrikaDramaVersoeningsdagNic de Jager🡆 More