Handelinge Van Paulus

Die Handelinge van Paulus is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif en vermoedelik tussen 150 en 200 n.C.

geskryf. 'n Kerkvader, Tertullianus, het aan die einde van die 2de eeu 'n ouderling van Klein-Asië betrap dat hy 'n boek geskryf het oor dinge wat met Paulus sou gebeur het. Die ouderling het bely dat hy dit geskryf het omrede hy so lief vir Paulus was. Die kenners dink dat die boek waarna verwys word Die Handelinge van Paulus is. Die skrywer het blykbaar legendes oor Paulus en Tekla ('n vrou waarna verwys word in die boek) versamel en dit in verhaalvorm opgeskryf.

Die verhaal is in Grieks geskryf en later in Siries, Latyn en Kopties vertaal. Geen volledige manuskrip het behoue gebly nie. Hierdie boek het weinige geskiedkundige waarde.

Bron

  • APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1

Tags:

Apokriewe boekeNuwe TestamentPaulus van TarsusTertullianus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ronelda KamferJan van RiebeeckPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSpringbokkeLugbesoedelingJagluiperdPornografiese subgenresE-posKonjunktivitisKunsmatige intelligensieVloeistofBorskankerVoedselkettingMigrasie van diereOrgasmeInkomstePlastiekBevolkingRob HersovPersoonlike voornaamwoordHefboomSoortnaamSan Andreas-breukJaco JacobsNasiebouMateriaalSwaweldioksiedPornhubRamsar-vleilande in Suid-AfrikaOnse VaderInvloed van vigs op die ekonomieHokkieAfrikaEreksieLeierWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse TaalmonumentDroogteJode in Suid-AfrikaMaagRooibokByStaalHondKolonoskopieMaanOrthopteraMisdaadSuurstofSneeuWelwitschiaDuitse maselsMoslemGoudNasionalismeVrouKleurHomofoonKlinkerAppel (sanger)DierPeriodieke tabelHindoeïsmeIdioomSwawelWikipediaGevolge van aardverwarming op oseaneStadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsRenaissanceKolorektale kankerBreinvliesontstekingMaagsweerLys van nedersettings in Suid-AfrikaKonsonantGrondbesoedelingNasionale PartyMynbou🡆 More