Hand: Ledemaat aan die einde van 'n arm

'n Hand is die deel van die liggaam aan die einde van die arm.

Dit word by die pols aan die arm geheg. Hande word gebruik om dinge te gryp en vas te hou.

Hand: Ledemaat aan die einde van 'n arm
'n Linkerhand
Hand: Ledemaat aan die einde van 'n arm
Hande
Hand: Ledemaat aan die einde van 'n arm
Tupaia javanica, Homo sapiens

Meeste mense het twee hande, gewoonlik elk met vier vingers en 'n duim. Die binnekant van die hand is die palm. As die vingers styf toegebuig word vorm die hand 'n vuis. Die lede wat die harde buitenste deel van die vuis uitmaak word die kneukels genoem. Verskeie diere het ook hande, veral primate soos ape en bobbejane.

Die woord "hand" word ook in kaartspeletjies gebruik om na 'n groepering van kaarte te verwys waaroor 'n speler beskik, maar wat die ander spelers nie kan sien nie.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MantisWoestynHorlosieMIVPankreasKartografieWet op Bantoe-onderwysAkademiaKunsWoudSuid-Afrikaanse randRenosterMark (ekonomie)Bank (finansiële instelling)WaterkringloopDiskriminasiePoesMIV/vigs in Suid-AfrikaMetaalFinale OplossingAgtervoegselOlimpiese SpeleSwartbewussynsbewegingElon MuskSaartjie BaartmanLetterkundeAntisemitismeBelastingBiodiversiteitSelfoonStereotipeVrystaatSomerSenuweestelselPenisLeah van NiekerkGesonde dieetHeuningbyKorrupsieOopbroninhoudStadKlankYouTubeAtoomKrieketDiatomiese molekuulWikipediaLys van veltoestandeErektiele disfunksieSneeuSuiwelprodukSkaapPrivaat maatskappyRentePerdebyeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPersoonlike voornaamwoordWes-KaapHartseerGeskiedenis van AfrikaansJavaScriptTrappe van vergelykingPretoriaPaasfeesAardkorsSatellietSeekatBesoedelingKlein-KarooAardbewingDokter🡆 More