Hamadriade

Hamadriades (Grieks: Ἁμαδρυάδες) was in die Griekse mitologie nimfe wat in bome gewoon het.

Hulle was ’n spesifieke soort driade: Hulle was van geboorte af gebonde aan een boom; sommige glo hulle was die boom self. Daarteenoor was driades net die entiteit, of gees, van die boom.

Hamadriade
’n Mosaïek van die god Pan en ’n hamadriade wat in Pompeji gevind is.

As die boom doodgegaan het, het die hamadriade ook gesterf. Daarom het die gode en nimfe mense gestraf wat bome beskadig het.

Die Deipnosophistae van Athenaios noem agt hamadriades, die dogters van Oxylus en Hamadryas:

  • Karya (Haselneut of Okkerneut)
  • Balanos (Eik)
  • Kraneia (Kornoelie)
  • Morea (Moerbei)
  • Aigeiros (Swart Populier)
  • Ptelea (Olm)
  • Ampelos (Wingerde)
  • Syke (Vy)

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Hamadryad

Eksterne skakels

Tags:

DriadeGeesGrieksGriekse mitologieNimf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaAkroniemMahatma GandhiVlag van Suid-AfrikaVormBeesApartheidRookgewoonteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHemelvaartsdagYouTubeKaliumKatoenAkademiaAgtervoegselReënvalbepalingSkarlakenkoorsJeuksiekteLongKonjunktivitisIdioomBysteekAssonansieOopbroninhoudOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVaginale kankerLangste woordTemperatuurKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoolstofWerkloosheidVersamelnaamRenaissanceLeierAngina pectorisAanhalingstekensSintetiese veselsKolitisFrankrykMonumentNedersettingSomerVersoeningsdagSnaarinstrumentKwikGalileo GalileiTuberkuloseTierBruin menseDuitse maselsOrthopteraJeugdagKolonoskopieSpysverteringstelselAntisemitismeDeon MeyerSlag van Cuito CuanavaleGeldHidroulikaHartversakingWiskundige terminologieRefentse MorakeNamibiëErfenisdag (Suid-Afrika)Soweto-opstandAfghanistanHemelvaartSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePersoonlikheidWaterbesoedelingKlimaatsverandering in Afrika🡆 More