Halfmaan-Piesangvis

Die Halfmaan-piesangvis (Caesio lunaris) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Caesio lunaris.

Halfmaan-piesangvis
Halfmaan-Piesangvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Caesio
Spesie:
C. lunaris
Binomiale naam
Caesio lunaris
(Cuvier, 1830)

Identifikasie

Die vis word tot 35cm lank. Die lyf is eenvormig blou en die stertvin se punte is swart. Die stertvin van onvolwasse visse is geel. Hulle leef naby kus areas, digby of oor koraalriwwe in water wat tot 40m diep is. Die visse kom in skole voor en skuil in skeure in die riwwe snags. Hulle vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Halfmaan-Piesangvis IdentifikasieHalfmaan-Piesangvis Sien ookHalfmaan-Piesangvis BronHalfmaan-Piesangvis VerwysingsHalfmaan-Piesangvis Eksterne skakelHalfmaan-Piesangvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierPlastiekHokkieHolocaustNoord-KaapLongontstekingMaroela MediaRomanWoordeboek van die Afrikaanse TaalTuberkuloseSeksposisieMuishondSiya KolisiAfrikaanse TaalmonumentLys van Afrikaanse televisiereekseVoorvoegselAfrikaDepressie (gemoedstoestand)Meningsverskil oor aardverwarmingFabelOos-KaapBesoedelingJuraKrygkorSatellietfotoVoornaamwoordMigrasie van dierePriemgetalKonsentrasiekampInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDesimale breukeHondDikdermVarkgriepMaatskaplike verantwoordelikheidGeelsugHamburgerSonkragJeuksiekteLys van myne in Suid-AfrikaVoegwoordWinterThe CranberriesHoenderSwartNapoleon BonaparteVaginaMosambiekKinderregteRooikatElon MuskRookgewoonteDiskriminasieEugenetikaDeelwoordLBTWVoëlAnti-inflammatoriese middelTienie HollowaySleutel (musiek)Aarde se atmosfeerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SkaakSpreeuBestuiwingSonpaneelWêreldwye webKoedoeLionel PetersonLys van elemente volgens simboolFinansiële staat🡆 More