Halfmaan-Nooientjie

Die Halfmaan-nooientjie (Neopomacentrus cyanomos) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Crescent damsel.

Halfmaan-nooientjie
Halfmaan-Nooientjie
Halfmaan-Nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Neopomacentrus
Spesie:
N. cyanomos
Binomiale naam
Neopomacentrus cyanomos
(Bleeker, 1856)

Identifikasie

Die vis word tot 10cm lank. Die vis se lyf is lank en is donkerbruin. Elke skub op die lyf het 'n blou kolletjie op. Die agterste rante van die dorsale- en analevinne is geel asook die rante van die stertvin. Daar is ook 'n donker groen to bruin vlek op die boonste rant van die kieue deksel. Daar is kleur variasies tussen die populasie wat wissel tussen die geografiese areas.

Hulle leef in aflandige koraal- en rotsriwwe asook skeepwrakke in water wat 5 tot 30m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kom ook in klein groepies voor. Die vis vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Halfmaan-Nooientjie IdentifikasieHalfmaan-Nooientjie Sien ookHalfmaan-Nooientjie BronHalfmaan-Nooientjie Eksterne skakelHalfmaan-Nooientjie VerwysingsHalfmaan-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LugbesoedelingVerantwoordelikheidKalsiumSokkerBosluisbytkoorsBlourokkeLeenwoordBiologieSlawernyPersentasieFamilie (verwantskap)Afro-AmerikanersLetterlike en figuurlike taalgebruikSeestroomMensLys van Kaapstad se voorstedeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDesimale breukeSpelerposisies in rugbyOmtrek, oppervlakte en volumeKunsmatige intelligensieEkonomiese sektorRenaissanceToekoms van die AardeAkuutCalviniaLys van kinderspeletjiesInsekLys van Suid-Afrikaanse musikanteEnergieSwart menseSeksposisieNatriumsuperoksiedIdioomFascismeKoperSelfoonWeefselPoesOnbemande vliegtuigAalwynKwaZulu-NatalNelson MandelaMartin Luther King jr.AfghanistanSonpaneelGawes van die Heilige GeesEuropaGesonde dieetNieu-SeelandAartappelKoringAdolf HitlerAnrich HerbstAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDepressie (gemoedstoestand)Samestellende afleidingKarlien van JaarsveldSeksismeBernice WestAborsieReënBeeldspraakFaktuurWolkKolorektale kankerMierKatMeerKATSomerEsias BoschNiemetaalRugbywêreldbeker 2023🡆 More