Halfmaan-Klipkabeljou

Die halfmaan-klipkabeljou (Epinephelus rivulatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, Oman, Madagaskar en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Halfmoon rockcod.

Halfmaan-klipkabeljou
Halfmaan-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. rivulatus
Binomiale naam
Epinephelus rivulatus
(Valenciennes, 1830)

Voorkoms

Die vis se kleur pas aan by die omgewing maar dit is oor die algemeen rooierig tot groen-bruin met 'n wit of ligblou kolletjie op elke skub wat op die lyf is. Daar is vyf breë vertikale donker strepe oor die lyf en daar is ook vyf blou strepies wat van die oë uitstraal. Die vis word tot 50 cm lank en 4 kg swaar.

Habitat

Die vis leef in rots en koraalriwwe tot op dieptes van 150 m. Wanneer die vis bedreig voel, kyk hy die aanvaller direk aan en maak sy pektorale vinne oop. Die vlekke op die vinne lyk dan soos twee groot oë. Die vis eet klein vissies en skaaldiere. Die wyfies skiet kuit van Julie tot November.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Halfmaan-Klipkabeljou VoorkomsHalfmaan-Klipkabeljou HabitatHalfmaan-Klipkabeljou Sien ookHalfmaan-Klipkabeljou BronHalfmaan-Klipkabeljou Eksterne skakelHalfmaan-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitslandSkildklierWaterbesparing in Suid-AfrikaPornhubHumansdorpAapJohannesburgStressorKultuurLiggaamlike OpvoedingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HomofoonBotswanaJan BloukaasSkaakHeidelberg, GautengWêrelderfenisgebiedVerenigde KoninkrykNkosi Sikelel' iAfrikaOnse VaderWiskundeDoelwitHeupvervangingDoopSkoenlapperAppelDierNazi-DuitslandKoos du PlessisMuishondHomoseksualiteitOntwerpSelfvertroueAustraliëSlaginstrumentAgtervoegselWiskundige terminologieChristendomNoordelike HalfrondKinderarbeidLionel MessiRinkhalsGodsdiens in Suid-AfrikaBoontjieHipoteseHartseerNederlandsAlice, Oos-KaapMorfologie (taalkunde)RugbyKlinkerGeestesteuringRiviersonderendGezina, PretoriaMing-dinastieInligtingstegnologieSendelingWoordsoortOos-KaapVerkleinwoordSkaapMangelontstekingAlliterasieKoedoeMaanNoord-KaapKameraOudtshoornNuwe TestamentWildehondWapen van Suid-AfrikaNylrivierAnorexia nervosaSinoniemTatoeëermerkHerfs🡆 More