Haleakalā

Haleakalā oftewel die Oos-Mauivulkaan is 'n massiewe skildvulkaan wat meer as 75 persent van die oppervlakte van die eiland Maui (Hawaiï, Verenigde State) beslaan.

Die Hawaiïese naam beteken letterlik "Huis van die Son" en verwys vermoedelik daarna dat die son vir die bewoners van die westelike en sentrale dele van die eiland Maui oor hierdie berg opkom.

Haleakalā
Die piek van Haleakalā Die piek van Haleakalā
Ligging Maui, Hawaiï (VSA)
Hoogte 3 055 meter bo seevlak
Reeks Hawaiï-Emperor-bergreeks
Koördinate 20°42′35″N 156°15′12″W / 20.70972°N 156.25333°W / 20.70972; -156.25333 156°15′12″W / 20.70972°N 156.25333°W / 20.70972; -156.25333
Bergtipe Skildvulkaan
Rotsouderdom < 1 miljoen jaar
Laaste uitbarsting ~ 17de eeu
Maklikste roete Geasfalteerde pad

Haleakalā is die enigste vulkaan van die Hawaiï-eilandketting buite die hoofeiland Hawai'i wat in die laaste 600 jaar aktief was. Tot onlangs het navorsers aangeneem dat die laaste uitbarsting omstreeks 1790 plaasgevind het. Nuwe radiokoolstofdaterings dui egter daarop dat Haleakalā vir die laaste keer in die periode tussen 1450 en 1650 uitgebars het.

Met 'n radius van 34 kilometer is die krater van Haleakalā een van die grootstes op aarde.

Tags:

HawaiïMauiVerenigde StateVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofMielieApokriewe boekeDiepaartromboseVerenigde KoninkrykAnale seksVulvaBloemfonteinWet op NaturellengrondNazi-DuitslandErfenisSeksuele penetrasieAardkorsMartin Luther King jr.WiskundeLys van Griekse mitologiese figureVerenigde State van AmerikaHerfsRassismeArmoedeKameelperdIndonesiëHeuningbyBurgerregteGeelslangWaterstofWes-IndiëSinoniemKraaiAartappelSokkerWeervoorspellingJode in Suid-AfrikaWiki CommonsMaroela MediaVolhoubaarheidTafelbergNoord-KaapWaarheid-en-versoeningskommissieSeevlakstygingVlagterminologieMark (ekonomie)KasterolieLoftus MaraisVlag van Suid-AfrikaOnbemande vliegtuigEuropaKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)HeelgetalAfrikaanse woordelys en spelreëlsLyfstraf in skoleSlawernyIranse aanval op Israel in 2024OranjerivierKapitalismeSatellietRooikatVersoeningsdagPizzaEngelandGedigBrandstofWoestynKarpaletonnelsindroomVerdampingAnilingusChemiese elementNatriumGestremdheidBorsteVergelykings (taalkunde)BlaarJodeToekoms van die AardeJan-Willem Breure🡆 More