Manglietvisvanger

Die manglietvisvanger (Halcyon senegaloides) is 'n skaars plaaslike trekvoël.

Dit broei tydens die somer in kuswoud en oewerruigtes. Die voël oorwinter in manglietmoerasse. In Engels staan die voël bekend as die Mangrove Kingfisher.

Manglietvisvanger
Manglietvisvanger
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Alcedinidae
Subfamilie: Halcyoninae
Genus: Halcyon
Spesie:
H. senegaloides
Binomiale naam
Halcyon senegaloides
A. Smith , 1834

Identifikasie

Die voël is 22 tot 24 cm lank en weeg 75 tot 90 gram. Die snawel is rooi (nie rooi-en-swart) asook die bene. Daar is 'n swart gewrigsvlek aan die ondervlerk en die kop is donkerder grys. Die voël is effens swaarder as die bosveldvisvanger. Die rug is ligblou wat die voël onderskei van ander spesies in dieselfde genus. Die jong voël het 'n bruinerige snawel en die bors is donker geskub.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsPornografiese akteurTandbederfBeesAlliterasieKarakteriseringTafelbergNeerslagJan van TonderKommunikasieUniegebouChemiese reaksieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRenosterDramaKoperAlkoholismeXenofobie in Suid-AfrikaKolonoskopieSatellietSelfstandige naamwoordMenseregteChristiane JaccottetWortelLien se lankstaanskoeneDolfynWet op Verbod van Gemengde HuwelikeNeonDoelwitAfrikaanse taalleerTennisMynbedryf van Suid-AfrikaVryheidsdagRoofvoëlSlag van Cuito CuanavaleAnale kankerLiewe HeksieTeam Fortress 2KwaZulu-NatalVliegtuigKrugerwildtuinLenteImpakte van toerismeOrgasmeGeskiedenis van AfrikaansAnilingusHemelvaartsdagGriepRumatiekRekenaarPretoriaMeettegniekKompasKoolstofdioksiedOnderwerp (taalkunde)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Franse RewolusieSiya KolisiKaliumIndustriële RevolusieKasteel die Goeie HoopSuid-Afrikaanse GrensoorlogRooikatSkoolKondensasieNeurenberg-verhoreSosiale ordeHoenderAppelGetalTweede WêreldoorlogIngrid Jonker🡆 More