Gryskopvisvanger

Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.

Gryskopvisvanger
Gryskopvisvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Halcyonidae
Genus:
Halcyon
Spesie:
H. leucocephala
Binomiale naam
Halcyon leucocephala
Gryskopvisvanger
Gryskopvisvanger in Akagera Nasionale Park, Rwanda.
Gryskopvisvanger
Gryskopvisvanger in Murchison-valle Nasionale Park, Uganda

Identifikasie

Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Die voëltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin pens.

Habitat

Gemengde doringveld en miombo-boswêreld.

Verspreiding

Gryskopvisvanger 
'n Skets van 'n gryskopvisvangermannetjie deur Claude Gibney Finch-Davies, tans in die Transvaal Museum.
Gryskopvisvanger 
Eiers van Halcyon leucocephala

Nie-algemene somerbesoeker aan die noordelike dele van die streek.

Geluid

'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.

Ander name

  • Engelse naam: Grey-headed kingfisher of Greyhooded kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Halcyon leucocephala

Sien ook

Bronnelys

  • Sinclair, Ian: Veldgids tot die Voëls van Suider-Afrika. 2de uitgawe. Struik Uitgewers.

Tags:

Gryskopvisvanger IdentifikasieGryskopvisvanger HabitatGryskopvisvanger VerspreidingGryskopvisvanger GeluidGryskopvisvanger Ander nameGryskopvisvanger Sien ookGryskopvisvanger BronnelysGryskopvisvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurstofNamibiëWatersuiweringKeramiekJudaïsmeTelevisieMondPoesNeurenberg-verhoreAalwynOmgewingsbeheerRefentse MorakeCorioliskragWerkwoordRobbeneilandBorskankerVerlede tydSlag van Cuito CuanavaleNarsistiese persoonlikheidsteuringVraag en aanbodGroot GatAkademiaNederlandsEiffeltoringSitrusNasiebouWoestynWiskundige terminologieMuskietLien se lankstaanskoeneOogPaarl GimnasiumOraniaHamburgerLys van Griekse mitologiese figureWinnie Madikizela-MandelaPaddaDiarreeNuwe TestamentGeldWeervoorspellingTrappe van vergelykingOrgasmeLongBruin menseInflasieStam (taalkunde)HeupEkonomiese sektorEmosiePapierPretoriaWiskundeTuisbladHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMIV/vigs in Suid-AfrikaVakbondChemiese elementMetafoorChloorPad na jou hartLemoenHemelvaartsdagInternetWaterbesoedelingVulvaKompasKwaZulu-NatalParkinson se siekteSpierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDataverwerkingBeroerteKoerantBreinkaartBernice West🡆 More