Gestreepte Visvanger

Die Gestreepte visvanger is 'n algemene standvoël in doringbosveld, savanna en die some van rivierwoud.

Gestreepte visvanger
Gestreepte Visvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Halcyonidae
Genus:
Halcyon
Spesie:
H. chelicuti
Binomiale naam
Halcyon chelicuti

Verspreiding

Die gestreepte visvanger is wyd verspreid oor Afrika, suid van 15° N, behalwe in Oos-Somalië, die area om die bek van die Kongorivier en die suidwestelike dele van die kontinent.

Habitat

Die gestreepte visvanger kom voor in areas met oop bosgebiede en grasvelde met bome of lang pale: die voël gebruik dit as 'n basis van waar daar gejag word. Neste word in bome gebou.

Identifisering

Die gestreepte visvanger is ietwat valer as die ander visvangers met 'n bruin-grys bolyf. In vlug is die voël se helderblou agterkant en lae rug egter maklik sigbaar.

Dieet

Gestreepte visvangers vreet hoofsaaklik insekagtige spesies, alhoewel dit ook soms klein gewerweldes (bv. akkedise) vang.

Geluid

Die gestreepte visvanger is 'n baie luidrugtige voël, veral tydens sonsondergang.

Ander name

  • Engelse naam: Striped Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Halcyon chelicuti

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Gestreepte Visvanger VerspreidingGestreepte Visvanger HabitatGestreepte Visvanger IdentifiseringGestreepte Visvanger DieetGestreepte Visvanger GeluidGestreepte Visvanger Ander nameGestreepte Visvanger Sien ookGestreepte Visvanger BronnelysGestreepte Visvanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TienerSeisoenMondEmo AdamsTuisbladKunsmisKunstenaarMagneetEnkelvoudige sinOrthopteraJan van RiebeeckWaterbesoedelingBeurtkragGetalSteenkoolChemiese elementMadison IvyLandbouSteve BikoNatuurbewaringSoogdierPornografiePubliekWortelBiologieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeC. Louis LeipoldtLettergreepChloorCarike KeuzenkampFaf de KlerkCorioliskragWebwerfDuitsDuitslandVoortrekkermonumentKoringSwart menseVrystaatNasionalisme22 AprilAntjie SomersMcDonald'sSamestellingKaartRassismeIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieThabo MbekiHarry PotterBernice WestHandbalTaalKwame NkrumahSeksposisieNierZoeloesSinkMier2001DermpoliepWinterAfrikaanse TaalmonumentEjakulasieCalviniaLys van Afrikaanse digtersRacheltjie de BeerRekenaarKaapstadKostuumsLys van Kaapstad se voorstedeSteenkool in Suid-AfrikaBosluisKlimaatveranderingPad na jou hartEkonomieSosiale media🡆 More