Hakka

Hakka of Kejia (Vereenvoudigde Chinees: 客家话, Tradisionele Chinees: 客家話, pinyin: Kèjiāhuà, letterlik: Hakka-taal) is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, die omstrede Republiek China op Taiwan, Singapoer en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Indië, Indonesië, Japan, Maleisië, Mauritius, Singapoer, Suid-Afrika, Suriname, Thailand en Viëtnam gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Hakka (volk).

Die taal het sowat 48,5 miljoen sprekers en is daarmee die sesde mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu, Kantonees, Min en Xiang. Dit is die naaste verwant aan Gan en word veral in die Suidoos-Chinese provinsies Guangdong, Fujian en Jiangxi deur die Hakka-volk gepraat.

Hakka
客家語/客家语/客家話/客家话
Kèjiāhuà
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Republiek van China Republiek van China
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Hongkong Hongkong
Vlag van Japan Japan
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Mauritius Mauritius
Vlag van Suriname Suriname
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Indië Indië
Vlag van Viëtnam Viëtnam 
Gebied: Guangdong, Fujian, Jiangxi, Taiwan
Totale sprekers: 48 210 500 (moedertaal)
248 000 (tweede taal)
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Chinees
  Hakka 
Skrifstelsel: Chinese karakters
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Republiek van China Republiek van China
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: chi/zho
ISO 639-3: hak 
Verspreiding van Hakka
Hakka
Die woord Hak-kâ-fa/Hak-kâ-va ("Hakka-taal") geskryf in Tradisionele Chinese (links) en Vereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Hakka het 48 210 500 moedertaalsprekers, terwyl sowat 248 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Soos die ander Chinese tale word Hakka met Chinese karakters geskryf, maar soms ook met 'n gemodifiseerde Latynse alfabet. In Desember 2017 het Hakka 'n amptelike taal van die Republiek China op Taiwan geword, saam met Chinees en Formosaanse tale.

Verwysings

Eksterne skakels

Hakka 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Hakka

Tags:

ChineesDialekFujianGanGuangdongHakka (volk)IndiëIndonesiëJapanJiangxiKantoneesMaleisiëMandarynsMauritiusMinPinyinRepubliek ChinaSingapoerSino-Tibettaanse taleSuid-AfrikaSurinameTaiwan (eiland)ThailandTradisionele Chinese karaktersVereenvoudigde Chinese karaktersViëtnamVolksrepubliek ChinaWuXiang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leah van NiekerkVoorsetselKunselementeAntisemitismeE-posDoelwitLenteOopbroninhoudRenaissanceKaapse florarykHeupvervangingTsoenamiPriemgetalSnaarinstrumentStaalVergelykings (taalkunde)Finale OplossingKrygkorFacebookBipolêre gemoedsteuringDriehoekMisdaadromanKlem-in-die-kaakSirkelKleurNeurenberg-verhoreTradisionele literatuurProteïenTrekarbeidWerkersdagNag van die lang messeGemeenskapsorganisasieWoordOligopolieBloeddrukLetterlike en figuurlike taalgebruikDonkieWeer (meteorologie)ProteaVaste stofMarsLeonardo da VinciSan Andreas-breukGrondsoorteSwaweldioksiedBoontjieAfrikaanse woordelys en spelreëlsDiarreeBernice WestKonjunktivitisSwartSiya KolisiSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierJan van TonderNoag se arkWet op BevolkingsregistrasieMangelontstekingRudi ClaaseHolocaustJodeGianna MichaelsPuberteitYstertydperkKultuurVerenigde KoninkrykWes-KaapWoordeboek van die Afrikaanse TaalMondHamburgerEngelandDesimale breukeUnited Democratic FrontWorcesterGriekwa-Afrikaans🡆 More